Haatspraak en -misdade wetsontwerp aangeneem Die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak in Suid-Afrika is op pad na president Cyril Ramaphosa om dit te onderteken – vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan. Dit volg op goedkeuring deur die parlement. Die Nasionale Vergadering het tegniese wysigings aanvaar, insluitend die vermindering van tronkstraf...
Tag: haatspraak
AfriForum bekommerd oor hantering van haatspraak
AfriForum bekommerd oor hantering van haatspraak AfriForum het ‘n mondelinge voorlegging gedoen oor die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bekamping van Haatmisdade en Haatspraak voor die Parlement se gekose komitee vir Veiligheid en Geregtigheid. Hulle het kommer uitgespreek oor dubbele standaarde in die handhawing van haatspraak, veral in verband met hofbeslissings, die regering se toepassing...
BiBi en Elon gesels oor haatspraak
BiBi en Elon gesels oor haatspraak Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu is in New York by die VN se 78ste sessie van die Algemene Vergadering. Hy het van die geleentheid gebruik gemaak om met Elon Musk van X te gesels oor anti-semitiese kommentaar en die beheer daarvan. Musk het ‘n vreemde uitgangspunt oor vryheid van...
Reaksie op Swapo-jeugliga se haatspraak – Kosmos 94.1
Reaksie op Swapo-jeugliga se haatspraak Tydens die Swapo-jeugliga se openbare lesing oor Heldedag by Swapo se hoofkwartier, is lede van die regerende party, insluitend leiers, hoor sing “moffies, geen moffies, ons wil geen moffies hê nie…”. Die video wat op sosiale media versprei is, het opslae veroorsaak. Kosmos 94.1 Nuus het met Sister Namibia se redakteur, Ethne Mudge, gesels oor die haatspraak. ...