Haatspraak-saak teen Malema vorder ʼn Professor aan die Noordwes-Universiteit en linguistiek-kenner, Karien van den Berg, het in die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se haatspraaksaak teen die EFF-leier Julius Malema getuig. Die saak het in die Gelykheidshof in Kaapstad begin en hou verband met Malema se opmerkings by die party se nasionale vergadering in die Wes-Kaap in Oktober...
November 18, 2024