Oppas vir verkeerde Pandemie-verdrag inligting: Haifiku Die gesondheid-ministerie sê hulle is bly om kennis te neem van die publiek se belangstelling in die onderhandelinge oor die globale Pandemie-verdrag en wysigings aan die Internasionale Gesondheidsregulasies van 2005. Die ministerie waarsku die publiek egter sterk teen wat hy noem verkeerde inligting en disinformasieveldtogte oor die prosesse. Kosmos...
November 7, 2024