Haley gee nie haar steun aan Trump nie Die voormalige Amerikaanse president Donald Trump se finale struikelblok om die Republikeinse kandidaat te word is verwyder, met Nikki Haley wat haar aan die wedloop onttrek het. Maar sy het geweier om Trump haar steun te gee, en sê hy moet die steun van sy party verdien,...
Tag: Haley
Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar
Nikki Haley gaan glo veldtog laat vaar Die voormalige Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies, Nikki Haley, sal haar presidensiële veldtog vandag opskort, volgens ‘n bron wat vertroud is met haar planne. Dit sal verseker dat Donald Trump die Republikeinse nominasie wen en weer teen die Demokratiese president Joe Biden in November se verkiesing te...
Haley vat Washington net voor ‘Super Tuesday’
Haley vat Washington net voor ‘Super Tuesday’ Die voormalige goewerneur van Suid-Carolina, Nikki Haley, het die Republikeinse presidensiële voorverkiesing in Washington gewen. Dis haar eerste oorwinning oor oudpresident Donald Trump en sy het 62,9-persent van die stemme gekry teenoor Trump se 33,2-persent. Vyftien state hou môre op sogenaamde Super-Dinsdag voorverkiesings en die oudpresident se status...
Trump klop Haley gemaklik in Suid-Carolina
Trump klop Haley gemaklik in Suid-Carolina Donald Trump het sy naaste teenstander, Nikki Haley, maklik in Suid-Carolina se Republikeinse verkiesingstryd verslaan. Met sowat 83 persent van die stemme getel, het Trump gemaklik voorgeloop met 60 persent teenoor Haley se 39,4 persent. Dit het sy reeks oorwinnings verleng op sy weg na ‘n derde agtereenvolgende presidensiële...
Nikki Haley seeks Secret Service protection, citing ‘multiple issues’
Nikki Haley, the last remaining serious challenger to Donald Trump for the Republican nomination, has formally requested Secret Service protection. The White House hopeful told the Wall Street Journal additional security was needed because of “multiple issues”. “It’s not going to stop me from doing what I need to do,” she told the paper. Ms...
Haley laat nie op haar wag met Trump en Biden se ouderdomme nie
Haley laat nie op haar wag met Trump en Biden se ouderdomme nie Dinge word warm in die VSA in aanloop tot die kies van presidensiële kandidate vir die verkiesing in November. Alle peilings toon dat die Amerikaanse publiek nie lus is vir ‘n Biden-Trump-wedloop nie en talle meen ook, beide kandidate is te oud....
New Hampshire primary: Nikki Haley vows to fight on after second loss to Trump
Republican presidential hopeful Nikki Haley has vowed to press on with her campaign in the wake of a second consecutive loss to Donald Trump. Ms Haley toured much of New Hampshire ahead of Tuesday’s primary, courting both independent and moderate Republican voters. But she was unable to catch Mr Trump, who had a comfortable 10-point...
Haley sê sy gaan voort met haar veldtog
Haley sê sy gaan voort met haar veldtog Die voormalige goewerneur van Suid-Carolina, Nikki Haley sê sy gaan voort met haar veldtog om as Republikeinse presidentskandidaat aangewys te word omdat die wedloop nog glad nie verby is nie. Dit ten spyte van oudpresident Donald Trump se oorwinning in New Hampshire wat hom waarskynlik die party...
Haley sê sy, nie Trump nie, kan Biden in November klop
Haley sê sy, nie Trump nie, kan Biden in November klop Die Republikeinse voorverkiesing vanaand in New Hampshire oorheers die nuus in die VSA. Dis basies Nikki Haley teen Donald Trump. Haley het in Salem in die deelstaat met ondersteuners gepraat en sê sy het ‘n baie groter kans om Joe Biden in die November...