Meer besonderhede oor Hamas-aanval op 7 Oktober Owerhede in Israel sê die aanval deur Hamas op 7 Oktober was uiters gewelddadig en het veral verkragting van vroue ingesluit. Ongeveer 1 200 mense is in die aanval, wat kommentators sê die regering van geweet het maar nie ernstig opgeneem het nie, dood. Die land se polisie...
November 2, 2024