Bibi is vies oor stilte na Hamas-verkragtings Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het menseregtegroepe en vroueorganisasies veroordeel vir hulle stilswye oor Hamas se verkragtings en ander gruweldade teen Israelse vroue. Talle voorvalle van seksuele aanranding en verkragting sedert sewe Oktober is volgens berigte opgeneem deur Hamas-lyfkameras, kringtelevisie, foto’s en video’s wat burgerlikes en nooddienspersoneel geneem het. Netanyahu sê hulle veroordeel...
December 16, 2024