Tag: Hamilton

Home Hamilton
Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan
Post

Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan

Hamilton teken beste tyd in Bahrein aan Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, sê hy was verras nadat hy die beste tyd aangeteken het in die tweede oefenronde van die seisoen se eerste Grand Prix in Bahrein. Die Mercedes-renjaer was vinniger as sy spanmaat, George Russell, terwyl Fernando Alonso van Aston Martin derde was. Hamilton sê...

Wolff is nie vies vir Hamilton nie
Post

Wolff is nie vies vir Hamilton nie

Wolff is nie vies vir Hamilton nie Die spanhoof van die Mercedes Formule Een-span, Toto Wolff, sê die skuif aanstaande jaar van die Britse renjaer, Lewis Hamilton, na Ferrari, het nie as ʼn verrassing gekom nie en hy koester geen wrok nie. Die Duitse span het gister bevestig die sewemalige kampioen sal aan die einde...

Ferrari’s Hamilton ‘coup’ hailed as triumph in Italy
Post

Ferrari’s Hamilton ‘coup’ hailed as triumph in Italy

Lewis Hamilton’s surprise decision to quit Mercedes and join Ferrari at the end of the coming Formula One season was greeted with joy in the Italian media on Friday. Still basking in Jannik Sinner’s triumph at the Australian Open, Hamilton switching to Ferrari was hailed as a “coup of global proportions” by daily Corriere Della...

Hamilton skok met Ferrari-planne – Kosmos 94.1
Post

Hamilton skok met Ferrari-planne – Kosmos 94.1

Hamilton skok met Ferrari-planne Motorsport: Formule Een is verstom oor die nuus dat die Britse ster, Lewis Hamilton, beplan om Mercedes die einde van die seisoen te verlaat en by Ferrari aan te sluit. Hy sal die Spaanse bestuurder, Carlos Sainz, by Scuderia vervang. Die sewemalige wêreldkampioen het verlede jaar ʼn verlenging van twee jaar...

Lewis Hamilton kort ‘die regte motor’: Button
Post

Lewis Hamilton kort ‘die regte motor’: Button

Lewis Hamilton kort ‘die regte motor’: Button Motorsport: Die voormalige Formule Een-wêreldkampioen, Jenson Button, sê sy destydse spanmaat, Lewis Hamilton, moet net “die regte motor” kry om volgende seisoen weer heel voor op die wegspringrooster te staan. Dit is die tweede jaar agtereenvolgens dat die Mercedes-jaer, Hamilton, nie ʼn Grand Prix kon wen nie en...

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton – Kosmos 94.1
Post

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton – Kosmos 94.1

Diskriminasie het geen plek in F1 nie – Hamilton Lewis Hamilton, bekend vir sy liberale standpunte sê Formule Een moet meer doen om diskriminasie te beveg. Dit volg na opmerkings deur die Red Bull-baas Helmut Marko wat Sergio Perez se etnisiteit blameer het vir sy wisselende vorm vir Red Bull hierdie seisoen. Hy het intussen...

Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1
Post

Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix – Kosmos 94.1

Motorsport: Hamilton spring voor weg in Hongaarse Grand Prix Motorsport: Lewis Hamilton van Mercedes het Max Verstappen van die Red Bull-span Saterdag in die kwalifiserende rondtes uitgestof om heel voor in vandag se Hongaarse Grand Prix weg te spring. Dit is die eerste keer sedert die voorlaaste wedren van die 2021-seisoen dat Hamilton dit kon...

Hamilton revels in ending long pole drought
Post

Hamilton revels in ending long pole drought

An emotional Lewis Hamilton said “it felt like the first time” after ending his lengthy pole drought by outpacing Max Verstappen in qualifying for the Hungarian Grand Prix on Saturday. The seven-time world champion revelled in snapping a barren run stretching back 33 races by claiming a record-increasing 104th pole of his career and his record...