Handel vergader op Walvis oor beleidsdokumente Die handelsminister Lucia Iipumbu en ‘n ministeriële afvaardiging sal vandag ‘n openbare konsultasie in Walvisbaai hou oor sleutel-wetgewings en -beleidsdokumente, om insette van alle belanghebbendes in die Erongo-streek te kry. Hulle is die Wetsontwerp op die Spesiale Ekonomiese Sone, die Nasionale Informele Ekonomie, Beginners en Entrepreneurskap Ontwikkelingsbeleid, die Namibië...
Tag: handel
Beter internasionale handel voorspel – Kosmos 94.1
Beter internasionale handel voorspel Die Verenigde Nasies se Konferensie oor Handel en Ontwikkeling se jongste verslag voorspel vanjaar ‘n heroplewing van internasionale handel. Die verslag dui aan ondanks ‘n drie-persent jaar-tot-jaar inkrimping in globale handel in 2023, aangedryf deur swak aanvraag in ontwikkelde lande, het dit in die vierde kwartaal van 2023 gestabiliseer. Ontwikkelende lande,...
Handel doen opname oor Agoa
Handel doen opname oor Agoa Die voorkeur-handelstoegang ooreenkoms tussen die Verenigde State en Afrika-lande suid van die Sahara, oftewel Agoa, is verlede jaar met nog tien jaar verleng. Agoa is baie voordelig in terme van aksynsvrye handel en belegging tussen Afrika en Amerika, en help ook om werk te skep en ekonomiese groei ‘n hupstoot...
Robot-bedelaars handel oor meer as armoede
Robot-bedelaars handel oor meer as armoede Die verskynsel van haweloosheid en armoede in Namibië het ‘n brandende kwessie geword. Sosiale media gebruikers vra al hoe meer of die regering nie iets kan doen om die ma’s te help wat met hul kinders by verkeersligte staan en vir geld bedel nie. Kosmos 94.1 Nuus het met...
Handel hou belangrike konsultasies vir nuwe beleidsdokumente
Handel hou belangrike konsultasies vir nuwe beleidsdokumente Die handel-ministerie sal openbare konsultasies oor drie sleutel-wetgewende- en beleidsdokumente hou om insette van alle belanghebbendes te kry. Dit is die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sone; die Nasionale Informele Ekonomie, Beginners- en Entrepreneurskap-ontwikkelingsbeleid; die Namibië-beleggingsbevordering en -fasiliteringregulasies; en die Nasionale Verkoelingstrategie. Elijah Mukubonda, ministerie se hoof van korporatiewe...
SA, Saoedi-Arabië wil handel bevorder
SA, Saoedi-Arabië wil handel bevorder Die Suid-Afrikaans-Saoedi-Arabiese Sakeraad is daartoe verbind om handel te bevorder om die ekonomieë van albei lande uit te bou. Suid-Afrika se uitvoere na die land het verlede jaar tot 7,3 miljard Suid-Afrikaanse rand gestyg van 6,6 miljard rand in 2022, terwyl invoere uit Saoedi-Arabië gedaal het tot 54,6 miljard rand...
SA handel indiensnemingsbeleid af – Kosmos 94.1
SA handel indiensnemingsbeleid af Die buurland se Indiensneming minister, Thulas Nxesi, sê interne regeringskonsultasies oor die land se Nasionale Indiensnemingsbeleid is afgehandel. Die beleid se doel is om groei in aanvraag-gedrewe indiensneming te bevorder wat na verwagting ʼn raamwerk sal bied vir indiensnemingskwessies, insluitend die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid. Die departement se woordvoerder, Teboho Thejane, sê die...
China will Handel mit Namibia intensivieren
© Oleksii Liskonih/iStock China will seinen Handel mit Namibia deutlich ausbauen. Die etwa 18 Milliarden Namibia Dollar des vergangenen Jahres, könnten und müssten in Zukunft deutlich übertroffen werden. Dies schreibt The Brief unter Berufung auf den chinesischen Botschafter in Namibia. Vor allem die Sektoren Landwirtschaft, Tourismus und Bergbau seien Fokusbereiche der auszubauenden Zusammenarbeit. Es gebe...
Amerikaanse dollar versterk effe op eerste dag van handel
Amerikaanse dollar versterk effe op eerste dag van handel Die Amerikaanse dollar het vanoggend op die eerste dag van handel vir die jaar versterk met amper 1 persent en die Suid-Afrikaanse rand verhandel tans rondom 18,30 teen die Amerikaanse geldeenheid. Die fokus skuif nou oor na ‘n rits ekonomiese data wat hierdie week beskikbaar gestel...
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend Die prys van Brent ru-olie het vanoggend met 1 persent gestyg na die onlangse aanvalle deur Houthi-rebelle in die Rooisee wat deur die Amerikaners afgeweer it. Terwyl Chinese fabrieksdata swak vertoon het, het data van die privaatsektor groei aangeteken wat tot ‘n styging in die kommoditeit...