Tag: handel

Home handel
Handel stel openbare konsultasies tot na feestyd uit
Post

Handel stel openbare konsultasies tot na feestyd uit

Handel stel openbare konsultasies tot na feestyd uit Die handel-ministerie het sy openbare konsultasies oor die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sones, die nasionale informele ekonomie, die beginners- en entrepreneurskap ontwikkelingsbeleid, die Namibië beleggingsbevordering en fasilitering regulasies en die nasionale verkoeling-strategie, uitgestel. Elijah Mukubonda, die ministerie se hoof van korporatiewe kommunikasie, sê die konsultasies sal beter...

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones
Post

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones

Handel spreek verskeie kwessies aan, ook ekonomiese sones Die handel-ministerie gaan openbare konsultasies hou oor die Wetsontwerp op Spesiale Ekonomiese Sones, die nasionale informele ekonomie, die beginners- en entrepreneurskap ontwikkelingsbeleid, die Namibië beleggingsbevordering en fasilitering regulasies en die nasionale verkoeling-strategie. Die ministerie is verder besig met die ontwikkeling van die nasionale beleid oor die informele...

Optrede teen onwettige handel geëis
Post

Optrede teen onwettige handel geëis

Optrede teen onwettige handel geëis ActionSA in Tshwane vra dat beslissend opgetree word teen onwettige handel in die metro waaraan veral onwettige buitelanders skuldig is. Die party sê hy het Maandag ontdek baie spazawinkels in Temba Hammanskraal word sonder behoorlike handelslisensies bedryf, hulle ignoreer die dorpverordeninge en kom nie boustandaarde na nie. Jackie Mathabathe van...

Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer
Post

Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer

Welstand van werkers handel ook oor teistering, MIV en meer Die arbeidsministerie het meer inligting verskaf oor die Praktykkode vir die Welstand van Nasionale Werknemers wat hy ontwikkel. Die doel is om die gesondheid en veiligheid van werknemers te verbeter. Die uitvoerende direkteur, Lydia Indombo, sê die inisiatief is in vennootskap met die Internasionale Arbeidsorganisasie,...

Namibia auf Rang 2 beim Handel in Subsahara-Afrika
Post

Namibia auf Rang 2 beim Handel in Subsahara-Afrika

Namibia spielt beim Handel in Subsahara-Afrika vorne mit; © Darth Art/iStock Namibia ist eines der besten Handelsländer in Subsahara-Afrika. Dem „Standard Bank Africa Trade Barometer 2023” nach, stieg das Land um einen Platz auf Rang 2 hoch. Vor gut 18 Monaten war Namibia noch auf Platz 7 zu finden. Nur Südafrika wird derzeit beim Handel...

EU hervat dialoog met China oor handel
Post

EU hervat dialoog met China oor handel

EU hervat dialoog met China oor handel Die Europese Unie het ingestem om dialoog te hervat en dispuutbeslegtings-meganismes op te stel om deel te bly van China se “suksesstorie” ondanks onopgeloste ekonomiese bekommernisse. Die blok van 27 lede kla al lank oor ‘n gebrek aan ‘n gelyke speelveld in China en die verpolitisering van die...

Handel met Brics-lande is nie as gevolg van ‘n beleid nie – Kosmos 94.1
Post

Handel met Brics-lande is nie as gevolg van ‘n beleid nie – Kosmos 94.1

Handel met Brics-lande is nie as gevolg van ‘n beleid nie Namibië se handel met Brics-lande vertoon op die oomblik baie goed, die hoogste syfer van alle groeperings en is tans op 97 miljard Namibiese dollar teenoor 85,3 miljard dollar met Sacu-lande en 43,1 miljard met die VSA, Europa en Brittanje. Volgens Salomo Hei van High Economic Intelligence,...

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika – Kosmos 94.1
Post

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika – Kosmos 94.1

Beperkings in handel, veral met tariewe, vertraag handel in Afrika Sakeleiers op die Brics-forum sê nie-tariefversperrings is een van die hoofredes waarom landbouhandel swak bly tussen lidlande. Die afgevaardigdes op die 15de Brics-beraad wat in Sandton, Johannesburg, aan die gang is, het trae beleidsveranderings rakende die produksie, oes en vervoer van landbou-produkte as verdere redes...

Handel tussen China, SA bereik R614 miljard – Kosmos 94.1
Post

Handel tussen China, SA bereik R614 miljard – Kosmos 94.1

Handel tussen China, SA bereik R614 miljard Die Suid-Afrikaanse regering het bevestig bilaterale handel met China het tussen 1998 en 2022 gegroei tot ongeveer 614 miljard Suid-Afrikaanse rand. Die twee lande is ook mekaar se grootste handelsvennote, met ‘n sterk fokus op die verdieping van wedersydse vertroue en samewerking op politieke vlak. President Cyril Ramaphosa...

Handel tussen Brics-lande floreer – Kosmos 94.1
Post

Handel tussen Brics-lande floreer – Kosmos 94.1

Patel: Handel tussen Brics-lande floreer Die Suid-Afrikaanse minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, sê Brics-lande het oor die laaste twee dekades beduidend gegroei. Patel sê die lande is verantwoordelik vir 27 persent van die wêreldwye uitset. Hy sê talle lande stel om dié rede daarin belang om by die groep aan te sluit,...