Tag: handel

Home handel
Fokus op beter onderlinge handel in Afrika – Kosmos 94.1
Post

Fokus op beter onderlinge handel in Afrika – Kosmos 94.1

Fokus op beter onderlinge handel in Afrika Afrika moet ‘n verenigde benadering volg ten opsigte van internasionale handelskwessies, volgens die Sentraal-Afrikaanse Republiek se ambassadeur in Suid-Afrika, André Nzapayeke. Hy het dit gesê aan afgevaardigdes by die Suid-Afrikaanse Brics-sakeraad se vergadering in Johannesburg. Dié vergadering is ‘n voorloper tot die Brics-beraad wat aanstaande week plaasvind. Nzapayeke...

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola – Kosmos 94.1
Post

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola – Kosmos 94.1

Smokkelary belemmer handel tussen Namibië, Angola Die Kamers van Koophandel en Nywerheid van Namibië en Angola nooi sakelui van beide lande uit na die tweede Angola-Namibië Besigheidsforum wat in Lubango, Angola, wat geskeduleer is vanaf 3 tot 6 September. Die Forum sal sluit ‘n besigheidsessie in om terugvoer te gee oor kwessies wat geopper is...

FlyNamibia se Lüderitz-vlugte sal handel, toerisme bevorder – Kosmos 94.1
Post

FlyNamibia se Lüderitz-vlugte sal handel, toerisme bevorder – Kosmos 94.1

FlyNamibia se Lüderitz-vlugte sal handel, toerisme bevorder FlyNamibia se amptelike inhuldiging van sy nuwe vlugroete tussen Windhoek en Lüderitz sal na verwagting handel en toerisme bevorder en verdere internasionale beleggings lok, wat ‘n blink toekoms vir Lüderitz aandui. Die burgemeester Benjamin McKay bestempel die roete as ‘n mylpaal vir die Buchter-gemeenskap en die breër sakesektor....

MEFT: Handel mit seltenen Pflanzen „explodiert”
Post

MEFT: Handel mit seltenen Pflanzen „explodiert”

Vor allem Pflanzen wie die endemische Conophytum werden gewildert © iStock / shihina Das Umweltministerium hat vor einem explosionsartigen Anstieg des Handels mit Pflanzen gewarnt. Einem Bericht zufolge seien im vergangenen Jahr erstmals entsprechende Fälle registriert worden. Demnach seien vor allem seltene Sukkulenten bei internationalen Sammlern sehr beliebt. Der Handel wird dem Bericht zufolge über...

Vervoer-ekonoom sê aanvalle op vragmotors knel handel – Kosmos 94.1
Post

Vervoer-ekonoom sê aanvalle op vragmotors knel handel – Kosmos 94.1

Vervoer-ekonoom sê aanvalle op vragmotors knel handel ‘n Vervoer-ekonoom in die buurland, Joachim Vermooten, waarsku die jongste aanvalle op vragmotors sal ‘n negatiewe uitwerking op handel hê. Dit volg namate lande poog om betrekkinge onder die Afrika Kontinentale Vryhandelsgebied te versterk. Minstens 15 vragmotors is in KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga aan die brand gesteek. Vermooten...