AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het vroeër by die SADC-tribunaal gebou in die hoofstad aangekom en die publiek toegespreek. Freeth se memorandum is onderteken en is nou in die hande van AfriForum. Barend Uys, hoof van interkulturele betrekkinge en samewerking by AfriForum, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor...
Tag: hanteer
Mosiehof hanteer 116 verstekvonnis aansoeke
Mosiehof hanteer 116 verstekvonnis aansoeke Die twee sessies van die mosiehof het vanoggend 116 aansoeke vir verstekvonnisse hanteer met 19 op die reël 108 rol. Regters Hannelie Prinsloo en Beatrix de Jager het die sessies hanteer. Kommersiële banke het 55 van die aansoeke gebring. Hulle eis 34 onbetaalde eiendomme terug met ‘n uitstaande waarde van...
Copps hanteer rusverstoring en morsjorse
Copps hanteer rusverstoring en morsjorse Die Copps 94.1-span het ‘n stil aand gehad, met geen dringende kwessies wat hanteer is nie. Die ergste voorval was ‘n paar mans wat gedrink en rusverstoring veroorsaak het met harde musiek, en ook rommel gestrooi het. Francois Lottering het die besonderhede. Post navigation Source link
Ekurhuleni-programkomitee sal wantroue-mosie teen burgemeester hanteer
Ekurhuleni-programkomitee sal wantroue-mosie teen burgemeester hanteer Die speaker van die Ekurhurleni-stadsraad, Nthabiseng Tshivhenga, sê die metro se programkomitee sal die wantroue-mosie teen die burgemeester, Sivuyile Ngodwana, hanteer. ActionSA het ‘n mosie teen Ngodwana en sy span van burgemeesterskomiteelede ingedien, in wat hulle sê ‘n poging is om Ekurhuleni van die rand van ineenstorting te red....
Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie
Lesufi kan nie bendegeweld hanteer of beheer nie Die DA in Gauteng sê nie premier Panyaza Lesufi of sy sogenaamde misdaadbestryders het die vermoë of toewyding om bendegeweld by die horings te pak nie. In die jongste voorval is ʼn vermeende leier van die berugte Varadas-bende in Westbury buite ʼn gimnasium aan die Wes-Rand, vermoedelik...
Copps 94.1 hanteer drie gewapende rooftogte
Gewapende roof word ‘n algemene verskynsel in die land, en veral ook die roof van toeriste, wat groot kommer wek. Die neiging het kop uitgesteek tydens Copps 94.1 met drie gewapende rooftogte wat tydens die program aangemeld is. Francois Lottering het die besonderhede. The post Copps 94.1 hanteer drie gewapende rooftogte appeared first on Kosmos...
Saftu sê ANC jok oor skuldlas wat met besnoeiings hanteer moet word
Saftu sê ANC jok oor skuldlas wat met besnoeiings hanteer moet word Saftu sê die ANC-regering mislei Suid-Afrikaners deur te sê die land het ‘n reuse skuldlas wat slegs deur begrotingsbesnoeiings opgelos kan word. Die nasionale woordvoerder, Trevor Shaku, sê die kritieke kwessie waarmee Suid-Afrika se lenings worstel, is die koste van skuld en hoë...
Leemtes in ANC se planne om energiekrisis volhoubaar te hanteer
Leemtes in ANC se planne om energiekrisis volhoubaar te hanteer Die GOOD Party sê die minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, se vorderingsverslag aan die Parlement beklemtoon leemtes in die planne om die energiekrisis op ʼn omvattende en volhoubare manier te hanteer. Die minister beraam meer as 390 miljard Suid-Afrikaanse rand sal die volgende dekade nodig...
Afgetrede Zim-regter ingesweer, sal Fishrot-verhoor hanteer
Afgetrede Zim-regter ingesweer, sal Fishrot-verhoor hanteer Plaaslike berigte lui dat die afgetrede regter Moses Chinhengo van Zimbabwe is vandag ingesweer as ‘n waarnemende regter in die Namibiese hoërhof. Volgens wat berig word het die regterpresident Petrus Damaseb na sy inswering aangekondig dat Chinhengo die Fishrot-verhoor sal aanhoor. Die saak in neergelê vir 2 Oktober. Terwyl die rede vir Chinhengo se aanstelling as Fishrot-regter nie bekend gemaak is nie, kan...
Bielie van ‘n mosiehofrol vandag hanteer – Kosmos 94.1
Bielie van ‘n mosiehofrol vandag hanteer Regters Boas Usiku en Hannelie Prinsloo het vandag ‘n bielie van ‘n mosiehofrol hanteer met altesaam 140 aansoeke. Kommersiële banke het 67 aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Daar was agt reël 108-aansoeke op die rol. Daar is 31 eiendomslenings ter waarde van ‘n allemintige 37,54 miljoen...