Verduisteringskoors tref VSA hard Die langverwagte totale sonsverduistering vind vandag plaas en kan net in die noordelike halfrond, maar veral in die Verenigde State, gesien word. Die land ervaar ‘n sonsverduisteringskoors met miljoene wat reis om dit te aanskou. Oud-Suid-Afrikaner Cornel Muller woon reeds jare lank in Texas en het met Kosmos 94.1 Nuus oor...
Tag: hard
Klimaatsverandering gaan kospryse hard slaan
Klimaatsverandering gaan kospryse hard slaan Voedselpryse en algehele inflasie sal styg soos temperature styg met klimaatsverandering. Dit, volgens ‘n nuwe studie deur ‘n omgewingswetenskaplike en die Europese Sentrale Bank. Navorsers het na maandelikse prysetikette van voedsel, temperature en ander klimaatfaktore in 121 lande sedert 1996 gekyk. Daar is bereken dat klimaatskokke die koste van voedsel...
Droogte slaan Ohangwena hard – Kosmos 94.1
Droogte slaan Ohangwena hard Die Ohangwena streek gaan nog steeds gebuk onder droogte en daar is blykbaar 48 000 huishoudings wat voedselhulp nodig het. Die streeksgoewerneur Sebastian Ndeitunga sê voedselhulp ter waarde van 627 000 Namibiese dollar is gesteel. Daardie saak is tot 2 April uitgestel. Hy voeg by hulle werk onverpoosd om meer voorraad...
Droogte byt hard in Ohangwena-streek
Droogte byt hard in Ohangwena-streek Die Ohangwena-streek staar steeds uitdagings in die gesig wat sy inwoners negatief raak, soos erge droogte. Die streek het die afgelope maande minder reënval ervaar, wat gelei het tot swak oeste en onvoldoende weiveld. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Ohangwena-goewerneur, Sebastian Ndeitunga, wat sê dinge lyk nie goed...
Drought, locust outbreak hit Zambezi farmers hard
Likwama Farmers’ Union chairperson Alfred Chilinda says farmers in the Zambezi region are not optimistic about yielding any harvest at all as they are currently battling drought and an outbreak of red locusts. The Zambezi region has been experiencing a dry spell since the beginning of the ploughing season, but farmers still ploughed, hoping things...
Brave Fives hard at work ahead of AFCON
WINDHOEK: Namibia’s senior men’s futsal team, known as the ‘Brave Fives,’ are hard at work preparing for the upcoming Futsal African Cup of Nations (AFCON) scheduled for Rabat, Morocco between 11 and 21 April 2024. The 2024 Futsal AFCON will be the eighth edition of the quadrennial international futsal championship organised by the Confederation of...
Kaapstad werk hard aan kragonderbrekings
Kaapstad werk hard aan kragonderbrekings Die Stad Kaapstad het nuwe maatreëls in werking gestel om dienslewering te verbeter, aandag te gee aan kragonderbrekings in spesifieke gebiede, en individuele eiendomskragtoevoer en enkelstraatlig-onderbrekings aan te pak. Dit volg op uiterste vlakke van beurtkrag-verwante vernielsug en skade aan kraginfrastruktuur in die suidelike gebiede, insluitend Mitchells Plain, Gugulethu, Wynberg...
Gesondheid werk hard om malaria aan te spreek
Gesondheid werk hard om malaria aan te spreek Die gesondheid-ministerie het ‘n groot aantal malariagevalle in die noordelike dele aangeteken en het uitbrekings in 15 distrikte verklaar, waar die epidemiese drempel oorskry is. Vanaf begin Januarie vanjaar is altesaam 2 476 malariagevalle aangemeld. Ongeveer 292 het hospitaal-behandeling vereis, insluitend ernstige gevalle, en daar was 10...
Otala learners urged to study hard and keep clean
Maria David LEARNERS at Otala Combined School in the Oshana Region have been urged to prioritize their studies and set their sights on achieving success in life. Oshana Governor Elia Irimari conveyed this message during his inaugural visit to the school, encouraging the learners to dedicate themselves to their studies and maintain personal hygiene. He...
In hard times Geingob had a creative economic mind for Namibia – Alweendo
Minister of Mines and Energy Tom Alweendo has lauded the late President Hage Geingob’s leadership, especially his focus on economic development. Alweendo said Geingob had a creative economic mind, especially in turbulent times, as he firmly believed in Namibia’s ability to be prosperous. “When our economic potential looked bleak, he believed that with creativity, the...