Baltimore hawe-ongeluk beïnvloed nie Namibië Die reuse-ongeluk by die hawe van Baltimore wat Dinsdag die week plaasgevind het, en die hawe onbeperk gesluit het, sal geen impak op Namibiese verbruikers of maatskappye hê nie. Die hawe is wel uiters belangrik vir ander markte en voer steenkool, motors en gas, in die meerderheid uit. Kosmos 94.1...
November 16, 2024