Vervoer-inflasie heelwat laer as in 2023 Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap het die jaarlikse inflasiekoers in die Vervoerkategorie, wat 14,3 persent van die verbruikersmandjie uitmaak, in Januarie vanjaar op 6,1 persent gestaan vergeleke met 11,1 persent in Januarie 2023. Die stadige toename in die jaarlikse inflasiekoers is weerspieël in die subkomponente Bedryf van persoonlike vervoertoerusting, wat...
December 28, 2024