Olie sal in heerste helfte van ’24 styg Simonis Storm het sy ekonomiese vooruitsigte vir die jaar gepubliseer. Die makelaarsfirma sê daar is ‘n komplekse wisselwerking van geopolitieke spanning veral in die Rooisee maar ten spyte hiervan het oliepryse nie werklik gereageer nie. Dit kan toegeskryf word aan ‘n kombinasie van faktore – ‘n gedempte...
Tag: helfte
Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae
Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae Die buurland se minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu het al die graad 12-leerders wat maatskaplike toelae en dienste ontvang en die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het, gelukgewens. Van die 897 775 leerders wat die eksamen afgelê het, was 543 786 ontvangers van maatskaplike...
Ontbossing in Amasone helfte minder as in 2022
Ontbossing in Amasone helfte minder as in 2022 Ontbossing in Brasilië se Amasone-reënwoud het verlede jaar gehalveer vanaf die vorige jaar tot sy laagste vlak sedert 2018, toon regeringsdata. Dit is ‘n groot oorwinning vir president Luiz Inacio Lula da Silva in sy eerste jaar in die amp. Lula het beloof om ontbossing in die...
Honger tref SA, amper helfte van die bevolking het nie genoeg kos nie
Honger tref SA, amper helfte van die bevolking het nie genoeg kos nie Suid-Afrika het nes Namibië uitdagings met voedselsekerheid. Altesaam 48,9 persent van die Suid-Afrikaanse bevolking sal teen 2025 nie genoeg hê om te eet nie. Dit is volgens die Shoprite-voedselaanwyser wat deur die World Data Lab saamgestel word. Volgens die navorsing sal Limpopo die ergste deurloop met 54...
Minder as helfte van beskikbare vakatures met aanlynstelsel gevul – Kosmos 94.1
Minder as helfte van beskikbare vakatures met aanlynstelsel gevul Plaaslike berigte lui dat net meer as 17 000 werksoekers op die aanlynstelsel van die arbeidsministerie geregistreer is. Volgens die syfers is 65 persent van die werksoekers jongmense tussen die ouderdom van 15 en 34. Van die totaal is daar amper 16 000 wat werkloos is terwyl net meer as 1 000...
Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig – Kosmos 94.1
Meer as helfte van kindersentrums in Kaapstad is onwettig Die GOOD-party doen ‘n beroep op die Stad Kaapstad om voorkeur te gee aan vroeëkinderjare-ontwikkeling, en ongeregistreerde sentrums te help met nakomingsvereistes en registrasie. Daar is 2 620 van hierdie sentrums in die stad, maar meer as die helfte is nie geregistreer nie. Celeste Wannenburgh van...
Bokke klop Pumas ná swak eerste helfte – Kosmos 94.1
Rugby: Bokke klop Pumas ná swak eerste helfte Rugby: Die Springbokke het na ‘n swak eerste helfte gisteraand herstel om hulle agtste agtereenvolgende oorwinning oor Argentinië in ‘n Wêreldbeker-opwarmingswedstryd in Buenos Aires te behaal. Hulle het teen rustyd ‘n agterstand van 10-3 gehad en verskeie kanse vir drieë deur hulle vingers laat glip, strafskoppe verbrou...
Amper helfte van Omusati-inwoners het droogtehulp nodig – Kosmos 94.1
Amper helfte van Omusati-inwoners het droogtehulp nodig Plaaslike media berig dat meer as 132 000 mense geregistreer het om droogtehulp in die Omusati-streek te ontvang. Volgens die streeksraad se woordvoerder, Simion Kandjala, staan die syfer tans op 132 755 aansoeke staan, amper dubbel die vorige syfer van 74 800. Kandjala sê verdere aansoek word verwag....
Meer as helfte Namibiërs is werklik voedselonseker – Kosmos 94.1
Meer as helfte Namibiërs is werklik voedselonseker Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie het in sy jongste verslag aangedui sowat 1,5 miljoen mense in Namibië kon nie ‘n gesonde dieet inbedie 2020 en 2021 bekostig nie. Dit het vanaf 1,3 miljoen mense in 2017 toegeneem. Die koste van ‘n gesonde dieet word op 70...