Rwanda herdenk 30 jaar sedert volksmoord Rwanda herdenk vandag 30 jaar sedert die volksmoord. Die Rwandese volksmoord, ook bekend as die volksmoord teen die Tutsi, het tussen 7 April en 15 Julie 1994 tydens die Rwandese burgeroorlog plaasgevind. Gedurende hierdie tydperk van ongeveer 100 dae is meer as 800 000 lede van die Tutsi-minderheidsetniese groep,...
Tag: herdenk
Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk
Ovaherero, Nama volksmoord in Swakop herdenk Ovaherero en Ovambanderu het by die Tamariskia-sportterrein in Swakopmund bymekaargekom om slagoffers van die 1904-tot-1908-volksmoord te herdenk. Die jaarlikse geleentheid bring hulde aan die Ovaherero en Nama wat hul lewens tydens die volksmoord verloor het aan die hand van Duitse soldate. Die geleentheid is voorafgegaan deur ‘n Herstelstaptog deur...
SA herdenk Menseregtedag in Sharpeville
SA herdenk Menseregtedag in Sharpeville Terwyl Namibië onafhanklikheid herdenk, vier die buurland Menseregtedag. President Cyril Ramaphosa lewer vandag die hoofrede by die nasionale herdenking in Sharpeville, Gauteng. Die geleentheid, onder die tema ‘Drie dekades van respek vir en bevordering van menseregte’, val saam met die 30ste herdenking van vryheid en demokrasie. Volgens die Presidensie simboliseer...
Massiewe Zoeloe-fees herdenk oorwinning – Kosmos 94.1
Massiewe Zoeloe-fees herdenk oorwinning In Suid-Afrika, is daar groot Zoeloe-fees. President Cyril Ramaphosa sal ook die 110de herdenking van koning Dinuzulu ka Cetshwayo in KwaZulu-Natal vier. Koning Dinuzulu se rol in die vorming van Suid-Afrika demokrasie sal deur die Zoeloe-koninklike familie, akademici en kultuurgroepe gevier word deur konferensies en musiekfeeste. Dit bereik ‘n hoogtepunt op die...
Herdenk vandag Wêreld-slaapdag – Kosmos 94.1
Herdenk vandag Wêreld-slaapdag Vandag is Wêreld-slaapdag, wat fokus op die belangrikheid van goeie gehalte slaap vir die algehele welstand van mense. Vanjaar se tema is Gebalanseerde Slaap vir Wêreldgesondheid. Volgens die Amerikaanse Slaapvereniging ly meer as 50- tot 70-miljoen mense aan een of ander soort slaapversteuring. Die Wêreldslaapvereniging sê mense word aangemoedig om na hul slaappatrone...
Ramadan word onder moeilike omstandighede herdenk
Ramadan word onder moeilike omstandighede herdenk Die heilige tyd van Ramadan het Sondag begin en loop op 9 April tot ‘n einde. Ramadan is die negende maand van die Islamitiese kalender, wat deur Moslems wêreldwyd waargeneem word as ‘n maand van vas, gebed, refleksie en gemeenskap. Dit is ‘ herdenking van Mohammed se eerste openbaring...
Vleilande se belangrikheid word herdenk
Vleilande se belangrikheid word herdenk Die landbou-ministerie gaan tussen 12 en 14 Maart Wêreld-vleilandedag in Opuwo herdenk. Die dag is op 2 Februarie wêreldwyd gevier. Die tema vir Wêreld-vleilandedag 2024 was “Vleilande en menslike welstand.” Dit beklemtoon die verband tussen gesonde vleilande en die gesondheid van mense regoor die wêreld. Kosmos 94.1 Nuus het gesels...
Namibiese sport herdenk wyle president Geingob
Namibiese sport herdenk wyle president Geingob Plaaslike sportkodes het nuwe reëlings bekend gemaak na die heengaan van president Hage Geingob. Die Nedbank Cycle Challenge wat aanvanklik Sondag sou plaasvind, is uitgestel in die lig van sy dood, sê Nedbank Namibië saam met sy medeborge en die organisering-span. Die bank sê in ‘n verklaring dat hy...
Turkye herdenk een jaar sedert verwoestende aardbewings
Turkye herdenk een jaar sedert verwoestende aardbewings Meer as 10 000 mense het vandag bymekaargekom vir die eenjaar herdenking van die verwoestende aardbewings wat die suidooste van Turkye getref het, terwyl sommige geprotesteer het wat hulle die regering se nalatigheid genoem het in die nasleep daarvan. Die skudding van 7,8, die dodelikste ramp in Turkye...
Menseregtedag vandag herdenk – Kosmos 94.1
Menseregtedag vandag herdenk Menseregtedag word jaarliks op 10 Desember regoor die wêreld gevier. Menseregte sluit in die reg op lewe en vryheid, vryheid van slawerny en marteling, vryheid van mening en uitdrukking, die reg op werk en onderwys, en vele meer. Almal is geregtig op hierdie regte, sonder diskriminasie. Kosmos 94.1 Nuus het met oud-ombudsman,...