Tag: herdenk

Home herdenk
Geweld duur voort maar, ons herdenk weer 16 dae…
Post

Geweld duur voort maar, ons herdenk weer 16 dae…

Geweld duur voort maar, ons herdenk weer 16 dae… Die 16 dae van aktivisme teen geslagsgeweld is ‘n jaarlikse internasionale veldtog wat vandag, die Internasionale Dag vir die Uitwissing van Geweld teen Vroue, afskop en duur tot Menseregtedag op 10 Desember. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibiese ombudsman, Basilius Dyakugha, gepraat oor sy opmerking...

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag
Post

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag

Nandi-Ndaitwah herdenk haar 71ste verjaardag Netumbo Nandi-Ndaitwah herdenk vandag haar 71ste verjaardag. Sy is op 29 Oktober 1952 gebore en is sedert Maart 2015 die adjunk-eerste minister van Namibië. Sy is tans die vise-president van Swapo en sy gaan die party se eerste vroulike presidentskandidaat word in November 2024. Kosmos 94.1 Nuus het met eerste...

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?
Post

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar?

Beleggingsraad herdenk 1 000 dae: Hoe het hy gevaar? Die Namibiese Beleggingsbevordering en Ontwikkelingsraad herdenk 1 000 dae. Die raad se mandaat is, onder andere, om buitelandse belegging in Namibië te bevorder. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van die Namibiese Effektebeurs Tiaan Bazuin gesels oor hoe hy die raad se prestasie in...

Voorkoming van selfmoord-dag vandag herdenk – Kosmos 94.1
Post

Voorkoming van selfmoord-dag vandag herdenk – Kosmos 94.1

Voorkoming van selfmoord-dag vandag herdenk Die Namibiese gesondheidsminister dr. Kalumbi Shangula sal vandag die Internasionale Dag van Selfmoord-voorkoming herdenk met ‘n geleentheid by die ministerie se hoofkantoor in die hoofstad. September is geestesgesondheidsmaand, ‘n kwessie wat internasionaal en plaaslik na vore tree, met trae dienste in die land se fasiliteite. Namibië het die hoogste selfmoord-koers op die vasteland met 770 gevalle...

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1
Post

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1

Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag Die 33ste Heldedag-herdenking vind vandag by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaas. Dit sou aanvanklik op Omuthiya in die Oshikoto-streek plaasgevind het, maar is na die hoofstad verskuif. Die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, is President Hage Geingob se eregas. Vandag, 54 jaar gelede op 26 Augustus 1966,...

Erfenisweek op Swakop herdenk – Kosmos 94.1
Post

Erfenisweek op Swakop herdenk – Kosmos 94.1

Erfenisweek op Swakop herdenk Namibiese Erfenisweek 2023 word van 18 tot 24 September gevier. Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur herdenk elke jaar die land se erfenis as deel van hul verbintenis om trots in Namibië se kulturele diversiteit te bevorder. Die amptelike bekendstelling van die tema van vanjaar se Erfenisweek vind om tien-uur...

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag – Kosmos 94.1
Post

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag – Kosmos 94.1

Nangolo Mbumba herdenk vandag sy 82ste verjaardag Adjunkpresident Nangolo Mbumba vier vandag sy 82ste verjaardag. Hy is op 15 Augustus 1941 op Olukonda in die Oshikoto-streek gebore. Mbumba is die tweede visepresident van Namibië en het voorheen in verskeie ministeries gedien soos landbou, finansies, inligting, onderwys en veiligheid en sekuriteit. Hy was vanaf 2012 tot 2017 die sekretaris-generaal van die Swapo-party. Kosmos 94.1...

Dis Wêreld-olifantdag, ons herdenk die grotes – Kosmos 94.1
Post

Dis Wêreld-olifantdag, ons herdenk die grotes – Kosmos 94.1

Dis Wêreld-olifantdag, ons herdenk die grotes Namibië sluit vandag by die res van die wêreld aan om Wêreld-olifantdag te herdenk. Wêreld-olifantdag is vir die eerste keer op 12 Augustus 2012 gevier. Namibië staar reuse-uitdagings met mens-olifant-konflik in die gesig met boere en gemeenskappe wat deurloop met hul gewasse en infrastruktuur wat deur grootvoete beskadig word....

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1
Post

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk – Kosmos 94.1

Internasionale Jeugdag word te midde van reuse-uitdagings herdenk Internasionale Jeugdag word wêreldwyd vandag herdenk maar daar is min om in Namibië te vier. Regerings is vinnig om aanmerkings te maak oor hoe belangrik die jeug is maar, plaaslik, nes in talle ander Afrika-lande, is daar groot uitdagings. Namibië het ‘n baie groot jong bevolking met...

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk – Kosmos 94.1
Post

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk – Kosmos 94.1

Wêrelddag vir Inheemse Mense vandag herdenk Vandag sluit Namibië by die res van die wêreld aan om die Internasionale Dag van Inheemse Mense te herdenk onder die tema “Inheemse Jeug as Agente van Verandering vir Selfbeskikking. Die herdenkings vir vanjaar word tans in die noordelike dorp Outapi in Omusati-streek waargeneem. Kaleni Fernando, ‘n San-aktivis het...