Derde herdenking van die Capitol-opstand Dit is vandag die derde herdenking van die 6 Januarie opstand in Washington by die Capitol waarvoor oudpresident Donald Trump geblameer word. Die Amerikaanse hooggeregshof het intussen ingestem om Trump se appèl teen Colorado se besluit om hom van die stembrief in die deelstaat te verwyder, aan te hoor. President...
Tag: herdenking
Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag
Dis lekker by Le Mirage ter herdenking van Wêreld Toerisme-dag Die Kosmos-span rits heerlik rond in Namibië se lieflike suide saam met die wenners van ons Wêreld Toerisme-dag kompetisie. Hulle word bederf by Le Mirage Resort and Spa en ontspan al te heerlik. Jean Louis Knouwds was gelukkig genoeg om saam te gaan… Post navigation...
Laat Heldedag herdenking ‘is ‘n mors van geld’
Laat Heldedag herdenking ‘is ‘n mors van geld’ Die Independent Patriots for Change sê die sogenaamde laat herdenking van Heldedag wat oor die naweek deur die eerste minister Saara Kuugongelwa Amadhila gehou is, is ‘n mors van geld. Heldedag is reeds op 26 Augustus herdenk en dit word as goedkoop politiek bestempel. Die party se...
22ste herdenking met 1 000 liggame wat nog uitgeken moet word – Kosmos 94.1
9/11: 22ste herdenking met 1 000 liggame wat nog uitgeken moet word Amerikaners dink vandag terug aan die gruwel en nalatenskap van die aanvalle op 11 September 2001. Daar sal op verskillende plekke vergader word vir die 22ste herdenking van die dodelikste terreuraanval ooit op Amerikaanse grondgebied. Twee gekaapte vliegtuie met selfmoord-aanvallers het in die...
Taiwan kuier in Eswatini vir 55/55 herdenking – Kosmos 94.1
Taiwan kuier in Eswatini vir 55/55 herdenking Eswatini, vars van die Umhlanga Riet Dans, herdenk vandag wat hy sy 55/55 dubbele viering noem. Dit kombineer onafhanklikheidsvieringe met die verjaardag van die laaste absolute monarg in Afrika, koning Mswati III. Die Riet Dans is ‘n vyfdaggeleentheid waar jong vroue en ongetroude meisies vergader word om riete te sny vir die jaarlikse herstelwerk aan die...