Oekraïnse boere gee op, pogings om uitvoere te laat herleef Oekraïne se pogings om see-uitvoere via die Swartsee te laat herleef, in weerwil van Rusland se militêre blokkade, het ‘n sprankie hoop gegee aan ‘n wankelrige plaassektor waarin sukkelende produsente begin om grond in een van die wêreld se grootste graangordels te laat vaar. Met...
Tag: herleef
Spanje wil Sahel-plan laat herleef
Spanje wil Sahel-plan laat herleef Spanje het ‘n leidende rol geneem in die pogings om stabiliteit en ekonomiese groei na Afrika se Sahel-streek te bring na die verstryking van die Sahel-alliansie se 2022-teikens. Die aanvanklike Sahel-alliansie, wat in 2018 gevorm is, het Frankryk, Duitsland, die Europese Unie, die Wêreldbank, die Afrika-ontwikkelingsbank en die Verenigde Nasies...
Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus
Skaapbedryf kan moontlik binnekort herleef, en dis goeie nuus Skaapboere het sedert 2004 met verskeie verhoudings wat uitvoere en plaaslike verslagting bepaal het, groot uitdagings gehad. Met die herlewing van Farmer’s Meat in Mariental deur Hartlief, en die aankondiging deur Mecki Schneider dat sy Savanna Beef Processors by Brukkaros ook skaap sal verwerk, blyk dinge...