Mnangagwa se vliegtuig herlei na bomdreigement Zimbabwiese owerhede ondersoek ‘n bomwaarskuwing by die lughawe van Victoria Falls wat daartoe gelei het dat president Emmerson Mnangagwa sy besoek aan die Verenigde Nasies se Ekonomiese Kommissie vir Afrika-konferensie afgelas het. Hy was reeds op pad in ‘n private straler toe daar besluit is dat hy na die...
December 16, 2024
Tag: herlei
Home
herlei
Post
October 12, 2023October 12, 2023Uncategorized
SA sal uitvoer-eiers na winkelrakke herlei
SA sal uitvoer-eiers na winkelrakke herlei Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging sê hy beplan om eiers wat uitgevoer moes word na verskeie winkelrakke te herlei weens die tekort aan eiers in die land. Die eierbedryf sal na raming eers ná 18 maande herstel weens die uitbreking van voëlgriep. Abongile Balarane van die vereniging sê byna 30 persent...
Post
June 30, 2023June 30, 2023Uncategorized
Verbypaaie herlei verkeer vanaf dorpies, ekonomieë ly daaronder – Kosmos 94.1
Verbypaaie herlei verkeer vanaf dorpies, ekonomieë ly daaronder ʼn Verslag deur TransUnion meld dat al hoe meer Suid-Afrikaners winkelrekenings oopmaak vir kredietaankope van klere en kos. Die data toon ʼn opmerklike styging van 35-persent in nuwe wentelkredietrekeninge gedurende die eerste helfte van hierdie jaar in vergelyking met die vorige jaar. Daarbenewens is daar ʼn stygende...