Tag: Hernubare

Home Hernubare
Wêreld wek 50% meer hernubare vermoë in ’23 op
Post

Wêreld wek 50% meer hernubare vermoë in ’23 op

Wêreld wek 50% meer hernubare vermoë in ’23 op ‘n Verslag deur die Internasionale Energie-agentskap toon 50 persent meer hernubare vermoë is verlede jaar wêreldwyd aangebring as in 2022. Altesaam 507 gigawatt hernubare energie-vermoë is in 2023 geïnstalleer, wat die basis tot ongeveer 3 600 megawatt verhoog het, waarvan fotovoltaïese sonkrag driekwart van die wêreldwye...

Namibië beloof hernubare energie-aksie – Kosmos 94.1
Post

Namibië beloof hernubare energie-aksie – Kosmos 94.1

Namibië beloof hernubare energie-aksie Namibië het saam met 117 ander lande onderneem om hernubare energiekapasiteit te verdriedubbel en energie-doeltreffendheidsmaatreëls te verdubbel teen 2030, tydens die energie-oorgangsessie by Cop28. President Hage Geingob het aan die byeenkoms gesê dat Namibië in die volgende twee dekades meer as 10 gigawatt se hernubare energie sal moet ontplooi. Dit is...

Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland
Post

Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland

Drukgroep bepleit hernubare energie opsies vir buurland Die Suid-Afrikaanse Geloofsgemeenskaps-omgewingsinstituut het sterk standpunt ingeneem teen die instelling van mini-korrelbed-kernreaktors vir kragopwekking. Dit volg op die aankondiging dat die Wes-Kaap die reaktors in gebruik gaan neem. Die instituut is bekend vir sy pogings teen die gebruik van fossielbrandstof vir energie en vra meer volhoubare energie-oplossings. Woordvoerder...

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad – Kosmos 94.1

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad Growthpoint Properties het die eerste party geword wat in samewerking met die gelisensieerde elektrisiteitshandelaar, Etana Energy, hernubare energie deur Stad Kaapstad se kragnetwerk stuur. Elektrisiteit word tussen twee privaat partye gekoop en verkoop en die bestaande netwerk word gebruik om dit selfs oor lang afstande van die opwekkingsterrein...

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1
Post

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg Eiendomspryse in die suide van Namibië sal na verwagting styg, gegewe die beplande groenwaterstof-, olie- en gasprojekte tussen Lüderitz en Oranjemund. Simonis Storm dui aan tydens gesprekke met dorpsrade, eiendomsagente en belanghebbendes, het huispryse in die afgelope 12 maande in hierdie dorpe vervierdubbel het, as...

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word – Kosmos 94.1
Post

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word – Kosmos 94.1

Hernubare energie in ontwikkelende lande moet ondersteun word Die Verenigde Nasies se Konferensie oor Handel en Ontwikkeling sê beduidend meer steun is uiters noodsaaklik vir hernubare energie in ontwikkelende lande, as die wêreld sy klimaatdoelwitte teen 2030 wil bereik. Luidens ‘n VN-verslag staar ontwikkelende lande ‘n beleggingstekort van 76,3 triljoen Namibiese dollar in die gesig vir volhoubare ontwikkeling. Die...