Tag: herroep

Home herroep
Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1
Post

Nog Afrika-lande herroep Benylin – Kosmos 94.1

Nog Afrika-lande herroep Benylin Reguleerders in Tanzanië, Rwanda en Zimbabwe het ook ‘n besending Benylin stroop vir kinders herroep, as ‘n voorsorgmaatreël nadat Nigerië gesê het laboratoriumtoetse het hoë vlakke van toksisiteit gevind. Die lande sluit aan by Nigerië, Kenia en Suid-Afrika wat dieselfde besending stroop herroep het. Die stroop is in Mei 2021 deur...

Woolworths herroep sy grondboontjiebotter-roomys – Kosmos 94.1
Post

Woolworths herroep sy grondboontjiebotter-roomys – Kosmos 94.1

Woolworths herroep sy grondboontjiebotter-roomys Woolworths het ‘n onmiddellike herroeping van sy grondboontjiebotterroomys-handelsmerk uitgereik weens potensiële gesondheidsrisiko’s. Die kleinhandelketting vra klante wat die produk gekoop het om dit na hul plaaslike winkel terug te besorg vir ‘n volle terugbetaling. Die herroeping is spesifiek van toepassing op die Woolworths-handelsmerk. Toetse het vlakke wat hoër as wettig is...

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word
Post

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word Die DA eis dat die bepaling in die Staatskoerant oor die verkryging van 2 500 megawatt kernkrag vir Suid-Afrika onmiddellik herroep word. Die elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, het die energie-departement onder minister Gwede Mantashe opdrag gegee om met ‘n regverdige, deursigtige, bekostigbare en mededingende proses vir die verkryging van kernkrag...

Lubri-A in buurland herroep – Kosmos 94.1
Post

Lubri-A in buurland herroep – Kosmos 94.1

Lubri-A in buurland herroep Die buurland se Departement van Gesondheid loof die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se besluit om Lubri-A te herroep, wat vermoedelik met ‘n swam besmet is. Die steriele smeerjellie word in mediese prosedures gebruik. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê hulle werk saam met hul vennote om te verseker die produk word onmiddellik...

Kommunikasiewet gaan herroep en vervang word
Post

Kommunikasiewet gaan herroep en vervang word

Kommunikasiewet gaan herroep en vervang word Peya Mushelenga, die kommunikasietegnologie-minister, sê konsultasies oor die onvoldoende kommunikasiewet van 2009 het ‘n aanvang geneem en wysigings aan die wetsontwerp is reeds aangebring. Mushelenga het Maandag tydens ‘n kabinetsinligtingsessie in die hoofstad gesê dat vanweë die omvang van die voorgestelde wysigings, daar voorgestel is dat die wet herroep...

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1
Post

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie – Kosmos 94.1

Malema herroep 210 verteenwoordigers oor vervoer-kwessie Die EFF-leierskap het 210 van sy openbare verteenwoordigers herroep, nadat hulle versuim het om vervoer te reël vir ondersteuners na die party se tiende verjaarsdagvieringe. Die verteenwoordigers wat geraak word, sluit in parlementslede, lede van provinsiale wetgewers en raadslede. Die EFF-leier Julius Malema sê die party se sentrale bevelspan...