Hersien alle staats-ondernemings in SA, vra DUP Die Democratic Union Party in Suid-Afrika doen ʼn beroep dat alle ondernemings in staatsbesit, insluitend Eskom en Denel, hersien moet word. Dit volg na die voorgestelde verkoop van ʼn 51-persent-aandeel in die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan die Takatso-konsortium deur die mat geval het. Die Democratic Union Party se sekretaris-generaal,...
Tag: hersien
DA sê openbare werke moet hersien word
DA sê openbare werke moet hersien word Die DA sê die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur se batebestuursrekord het ʼn nasionale las geword. Die departement het ʼn interne ondersoek begin na die wanbestuur van die Telkom-toringkompleks wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens se hoofkwartier in Pretoria huisves. Dit volg nadat die gebou onbewoonbaar verklaar is. Die...
Studente-bystandsfonds word hersien – Kosmos 94.1
Studente-bystandsfonds word hersien Die Namibiese Studente Finansiële Bystandsfonds se maatskappysekretaris, Fillemon Immanuel, het aangekondig dat die fonds onder die opdrag van die kantoor van die Eerste Minister, sy befondsingsbeleid aktief hersien. Die rede is om inklusiwiteit en billikheid te bevorder. Volgens hom word die befondsingsbeleid bekyk met die doel om voorsiening te maak vir studente...
ANC hersien indiensneming kwotas – Kosmos 94.1
ANC hersien indiensneming kwotas Die ANC-regering hersien voorgestelde nuwe diensbillikheidsteikens, wat spesifieke kwotas vir Afrika-, bruin-, Indiër- en wit werkers uitskakel. ‘n Enkele teiken is nou van toepassing op aangewese groepe, insluitend swart mense – Afrikane, bruin mense en Indiërs; vroue, en mense met gestremdhede wat Suid-Afrikaanse burgers is. Die teikens verwyder die onderskeid tussen...
Lindiwe hersien vandag teolae aan kinders
Lindiwe hersien vandag teolae aan kinders Die buurland se minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu, sal vandag die hersieningsverslag oor kinder-armoede en die kinderondersteunings-toelaag in Johannesburg bekend stel. Die omvattende oorsig ondersoek kinder-armoede en beoordeel die uitwerking en ontwikkeling van die toelaag, wat 13-miljoen kinders teen 510 Suid-Afrikaanse rand per maand, per kind bevoordeel. Die toegewysde kinderondersteunings-toelaag-begroting vir die 2022/2023-boekjaar is...
EFF laat regspan Phala Phala-verslag hersien – Kosmos 94.1
EFF laat regspan Phala Phala-verslag hersien Die EFF-leier Julius Malema het bevestig die party gaan die Suid-Afrikaanse Reserwebank se verslag oor Phala Phala op regterlike hersiening neem. Die sentrale bank het bevind geen valutabeheerregulasies is oortree in die transaksie tussen President Cyril Ramaphosa se Phala Phala-plaas in Limpopo en ‘n Sudannese sakeman wat 20 buffels by hom gekoop het nie. Malema sê daar is duidelik ‘n...
ANC wil immigrasiewette hersien – Kosmos 94.1
ANC wil immigrasiewette hersien Die ANC het die behoefte uitgespreek vir ‘n omvattende hersiening van die immigrasiebeleid en -wette om nasionale belange en burgers teen onwettige immigrasie te beskerm. Die party het assesserings gedoen wat aandui onwettige immigrasie is ‘n bedreiging vir die staat. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het sê die party beoog...
Skooltoelaes word hersien vir billikheid – Steenkamp – Kosmos 94.1
Skooltoelaes word hersien vir billikheid – Steenkamp Die tweede semester begin vandag en die Namibiese kabinet het intussen die werklike uiteensetting van die voorgestelde toekenningsbefondsingsformule vir die skooltoelaebeleid goedgekeur om die bestaande ongelykhede te verminder. Landelike skole het byvoorbeeld meer befondsing nodig as stedelike skole. Die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie, Sanet Steenkamp, verduidelik die...
DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien – Kosmos 94.1
DA, ATM sal hof vra om Cyril se kwytskelding te hersien Die Openbare Beskermer het President Cyril Ramaphosa vrygespreek in die Phala Phala-ondersoek, en beide die African Transformation-beseging en die DA het aangekondig hulle is van voorneme om die bevindings te betwis. Die beweging beplan om ‘n hooggeregshof-hersiening van die verslag aan te vra, wat...