Shangula stel hersiene gesondheidsplan bekend Die gesondheid-ministerie het die Nasionale Chirurgiese Verloskunde- en Narkose-plan amptelik in Windhoek bekendgestel. Die ministerie het ook die aksieplan vir infeksievoorkoming en -beheer en die hersiene riglyne vir die Operasieteater en Sentrale Steriele Dienste-departemente onthul. Gesondheid-minister Kalumbi Shangula sê die plan is ontwerp om uitdagings en tekortkominge aan te spreek in...
December 15, 2024