DA eis hersiening op petrolprys se metodologie Die nasionale woordvoerder van die DA vir Minerale Bronne en Energie, Kevin Mileham, vra ‘n hersiening van die brandstofprys-metodologie om die las op verbruikers te verlig. Mileham blameer die ANC-regering se afhanklikheid van brandstofheffings vir verhoogde pryse, en eis die verwydering van administratiewe heffings. Hy beklemtoon die behoefte...
Tag: hersiening
VSA kongreslid vra hersiening van bilaterale betrekkinge met SA
VSA kongreslid vra hersiening van bilaterale betrekkinge met SA Die Amerikaanse kongreslid, John James, het gevra vir ‘n hersiening van Amerikaanse bilaterale betrekkinge met Suid-Afrika, met verwysing na kommer oor die Suid-Afrikaanse regering se standpunt oor Hamas, Rusland en China, en die land se saak teen Israel in die Internasionale Geregshof. Die tweeparty-wetsontwerp aan die...
Hersiening van kripto-verdagtes se saak
Hersiening van kripto-verdagtes se saak Die saak van 11 Chinese burgers, een Kubaan en drie Namibiërs wat aangekla word van ‘n kripto-bedrogsindikaat is teruggestuur na die landdroshof. Die beskuldigdes sê hulle is na die 48-uur drempel eers voor die hof gebring en hulle het ‘n dringende aansoek in die hoërhof in die verband gebring. Regter...
Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling
Metcalfe verheug oor hersiening van reël 108-bepaling Reaksie word ontvang op die justisie-minister Yvonne Dausab wat die week twee wysigingswetsontwerpe in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê het wat veranderinge aan reël 108 sal aanbring. Die reël laat regters toe om in die hoërhof bevele uit te reik dat banke beslag op eiendom kan lê...
Vryheidsfront Plus vra hersiening oor Turkse kragskepe – Kosmos 94.1
Vryheidsfront Plus vra hersiening oor Turkse kragskepe Die Vryheidsfront Plus vra ‘n deeglike hersiening namate die Turkse onderneming Karpowership se projek vir kragskepe in Suid-Afrikaanse hawens vorder. Twee omgewing-studies het toestemming gekry vir laat indiening, hangende goedkeuring. Skepe word vir die hawens van Richardsbaai en Saldanha beplan, terwyl die projek in Ngqura vertraag is. Die...