Agtjarige oorlewende van Limpopo-busongeluk herstel goed Die agtjarige meisie van Botswana, Lorraine Atlang Siako, die enigste oorlewende van die noodlottige busongeluk op die R518 in Limpopo, herstel goed in die Mokopane-hospitaal. Sy is na die ongeluk Donderdag, waarin 45 mense dood is, per helikopter na die hospitaal geneem. Die bus was op pad van Gaborone...
Tag: herstel
Swakara-veiling toon verbetering, herstel – Kosmos 94.1
Swakara-veiling toon verbetering, herstel Die Swakara-veiling het met groot sukses by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind. Dit kom ná die ineenstorting van die mark vir pelse laat in 2020. Namibiese produsente het uiters groot uitdagings was genoodsaak om die vleismark te betree. Jaco van Zyl die bestuurder by Swakara het met Kosmos 94.1 Nuus...
Tiger Woods herstel na hy van toernooi moes onttrek
Tiger Woods herstel na hy van toernooi moes onttrek Gholf: Tiger Woods het aanhangers op sosiale media verseker hy voel baie beter na hy sy terugkeer moes kortknip en van ‘n toernooi in Kalifornië onttrek, waar hy die gasheer was. Die 48-jarige ikoon het griepverwante simptome gehad en is gedwing om in die tweede ronde...
Karas-streekraad herstel afgedankte Swapo-raadslede – Kosmos 94.1
Karas-streekraad herstel afgedankte Swapo-raadslede Die LPM-gedomineerde Karas-streeksraad het ‘n besluit om drie Swapo-raadslede af te dank omgekeer, nadat die regerende party die saak in ‘n dringende aansoek in die hof betwis het. Dit volg nadat Swapo-prokureurs aanvanklik aan die raad geskryf en geëis het dat die afdankings teruggetrek word. Die LPM het die dringende aansoek...
Lamola sê heropbou van NVG is soos herstel van vliegtuig in die lug
Lamola sê heropbou van NVG is soos herstel van vliegtuig in die lug Die buurland se justisie-minister, Ronald Lamola, het die heropbou van die Nasionale Vervolgingsgesag en die skepping van sy Ondersoekdirektoraat vergelyk met die herstel van ‘n vliegtuig in die lug. Hy is vol vertroue in die goedkeuring van die NVG-Wysigingswetsontwerp wat voor die...
Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme
Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme Metrorail in die Wes-Kaap sê treindienste is gedeeltelik herstel ná erge ontwrigtings wat veroorsaak is deur opsetlike beskadiging tussen die stasies Bellville en Tygerberg. Operasionele lyne sluit nou die Kaapse Vlakte in, Kaapstad na Heathfield via Athlone en die Suidelike lyn, en Kaapstad na Vishoek via Wynberg....
NV wens Geingob vinnige herstel toe
NV wens Geingob vinnige herstel toe Die politieke leierskap van Namibië, soos verteenwoordig deur lede van die Nasionale Vergadering, spreek in ‘n bemoedigende gebaar van welwillendheid hul steun uit vir president Hage Geingob tydens sy mediese behandeling. Die Speaker van die Nasionale Vergadering, professor Peter Katjavivi, sê in ‘n verklaring dat deernisvolle ondersteuning by die...
Fenomenale herstel in besettingsyfers in ’23
Fenomenale herstel in besettingsyfers in ’23 Die nasionale besettingskoers het in Desember verlede jaar op 39 persent ingekom wat bydra tot ‘n jaarlikse totaal van 51,68 persent. Die algehele syfer vir die jaar oortref die 2022-totaal aansienlik met ‘n hoogtepunt van amper 69 persent in Augustus. As maatstaf teen die pre-pandemiese vlak van 2019, wat...
Uraanpryse herstel – eerste keer in 15 jaar
Uraanpryse herstel – eerste keer in 15 jaar Uraanpryse het vir die eerste keer in meer as 15 jaar hoër as 80 Amerikaanse dollar, oftewel 1 500 Namibiese dollar, per pond gestyg weens ‘n herlewing van kernkrag asook toevoeronderbrekings. Die prys is tans die hoogste sedert die Fukushima-kernongeluk in 2011. Dr. Gabi Schneider, die uitvoerende...
Onafhanklikheidstadion se krag herstel – Kosmos 94.1
Onafhanklikheidstadion se krag herstel Onafhanklikheidstadion se ligte kan weer aangeskakel word, nadat sy krag vroeër deur Stad Windhoek afgesny is weens 400 000 Namibiese dollar in uitstaande munisipale rekenings. Die Stad het egter volgens plaaslike berigte die kragtoevoer herstel nadat die skuld vereffen is. Liga sokker wedstryde wat daar geskeduleer was sal nou soos beplan...