NSFAS begin met herstellende proses Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente in die buurland het met ‘n regstellende proses begin waarin indien daar bevind word dat studente verkeerdelik befonds is, hulle dit onmiddellik moet terugbetaal. Die skema het ten doel om onregmatige toewysing van fondse te voorkom en te verseker sy beleid word nagekom. Die...
December 14, 2024