Twaloloka gemeenskap nooit geken in hervestiging, sê raadslid Na die brand wat die Twaloloka nedersetting in Walvisbaai in 2020 verwoes het, verloop die hervestiging van gemeenskaplede op Plaas 37, ook bekend as Green Valley, uiters stadig. Sover bly daar nog net een gesin op die plaas. ‘n Raadslid van die plaaslike owerheid in die Walvisbaai...
Tag: hervestiging
Schlettwein verdedig hervestiging – Kosmos 94.1
Schlettwein verdedig hervestiging Die landbouminister Calle Schlettwein sê dat die besluit om 37 huishoudings op ‘n plaas van 2 835 hektaar te hervestig is korrek. Die grond kan 212 stuks grootvee dra en volgens Schlettwein het die groep begunstigdes 59 bees, 170 bokke en 24 skaap. Die groep is ook dieselfde wat by Hochveld afgesit...
Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls vind in Oos-Kaap plaas
Afrika se grootste hervestiging van aasvoëls vind in Oos-Kaap plaas Die Suid-Afrikaans departement van die omgewing het magtiging verleen vir die verskuiwing van die eerste groep van 155 aasvoëls na ‘n nuwe tuiste in die Oos-Kaap as deel van die grootste hervestiging van aasvoëls ooit. Die fasiliteit van VulPro by die Shamwari private wildreservaat sal...
Nog grond beskikbaar vir hervestiging
Nog grond beskikbaar vir hervestiging Die landbouministerie het verskeie begunstigdes van grond aangekondig. Die ministerie het die afgelope tyd hard gewerk om nie net hervestigingsgrond te bekom nie maar ook om die grond se vinnig as moontlik toe te ken. Vandag is twee stukke beskikbare grond, by Kalkrand en Kamanjab ook aangekondig en ingevolge die...
Landbou het 14 eenhede vir hervestiging, vra nou aansoeke – Kosmos 94.1
Landbou het 14 eenhede vir hervestiging, vra nou aansoeke Die ministerie van Landbou het advertensies geplaas vir boerdery-eenhede wat beskikbaar is vir hervestiging. Die sperdatum om die aansoek in te dien is 14 Augustus. Daar is ses boerdery-eenhede beskikbaar in die streke van Erongo, Karas en Kunene. Die ministerie het ook ‘n tender-uitnodiging gerig vir...