Tag: hervorm

Home hervorm
Begrotingsrede: SA regering wil energiesektor hervorm
Post

Begrotingsrede: SA regering wil energiesektor hervorm

Begrotingsrede: SA regering wil energiesektor hervorm Die buurland se finansminister Enoch Godongwana sê beurtkrag is ‘n kritieke saak wat alle Suid-Afrikaners raak, en ontwrig produksie, operasies en voortbestaan. Met die voorlê van die laaste begroting van die sesde administrasie, het hy gesê die hervorming van die energiesektor sal lei tot langtermyn energie-sekerheid. Hy sê die...

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word
Post

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word Daar is toenemende oproepe vir die hervorming van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om dit ‘n beter weerspieëling van die Suid-Afrikaanse bevolking te maak. Die ekonomiese raadgewer Roelof Botha meen die land se ekonomie en huishoudings word verder benadeel deur die aggressiewe houding oor rentekoerse. Hy vra vir...

Hervorm SA monetêre beleidskomitee ‘om bevolking te reflekteer’
Post

Hervorm SA monetêre beleidskomitee ‘om bevolking te reflekteer’

Hervorm SA monetêre beleidskomitee ‘om bevolking te reflekteer’ Ekonome vra vir hervorming van die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee en wys op die uitwerking van hoë rentekoerse op huishoudings. Die ekonomiese raadgewer Roelof Botha sê die komitee moet die bevolking reflekteer en aan hulle behoeftes voldoen. Botha stel voor die komitee moet verteenwoordigers insluit van...

Psemas word (weer) hervorm – Kosmos 94.1
Post

Psemas word (weer) hervorm – Kosmos 94.1

Psemas word (weer) hervorm Die staat se mediese skema Psemas het die afgelope tyd die nuus gehaal met berigte oor bedrog, miljoene wat verlore gegaan het en wanadministrasie. Die finansministerie sê nou hervormings word toegepas veral in verband met onvolhoubare besteding. Die dienste van ‘n groep konsultante is ingeroep om aktuariële en tegniese bystand te...

Gordhan sê staatsondernemings moet hervorm word
Post

Gordhan sê staatsondernemings moet hervorm word

Gordhan sê staatsondernemings moet hervorm word Die Suid-Afrikaanse minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, sê dringende hervormings word ingestel by staatsbeheerde ondernemings, veral Eskom en Transnet. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het Woensdag in sy mediumtermynbegroting die voorwaardes vir Eskom se skuldverligting strenger gemaak en gesê Tesourie gaan geen reddingsboei aan Transnet toestaan voordat hy sy omkeerplan hersien het nie. Gordhan het by die jaarlikse Suid-Afrika Môre-konferensie...