Hervorming in wêreld-handelstelsels nodig Die 13de Ministeriële Konferensie van die Wêreldhandelsorganisasie in Abu Dhabi is aan die gang en fokus op die multilaterale handelstelsel se bedrywighede te midde van globale geopolitieke spanning. Ministers van verskeie nasies beraadslaag oor die organisasie se toekomstige werk tydens die vier-daagse konferensie. Die direkteur-generaal, Ngozi Okonjo-Iweala, beklemtoon die uitdagings van...
Tag: Hervorming
Ramaphosa vra weer vir VN se hervorming
Ramaphosa vra weer vir VN se hervorming President Cyril Ramaphosa het ‘n beroep gedoen op voortgesette multilaterale verhoudings en die hervorming van die Verenigde Nasies. Ramaphosa het gepraat op die 19de spitsberaad van die Beweging van Onverbonde Lande in Kampala, Uganda. Internasionale regering, menseregte en die oorlog tussen Israel en Hamas was die belangrikste onderwerpe...
Strafregplegingstelsel se hervorming ‘ ‘n prioriteit’
Strafregplegingstelsel se hervorming ‘ ‘n prioriteit’ Die buurland se Polisie en Gevangenis-vakbond, Popcru, sê die hervorming van die strafregplegingstelsel is nou nie net ‘n noodsaaklikheid nie, maar ‘n nasionale prioriteit. Ná byna drie dekades is die groepering steeds vasgevang in verskeie uitdagings. Popcru se woordvoerder, Richard Mamabolo, sê ongelukkig word die stelsel nie gekenmerk deur...
Mashaba kap immigrasie-wet hervorming – Kosmos 94.1
Mashaba kap immigrasie-wet hervorming ActionSA het die buurland se minister van binnelandse sake, Aaron Motsoaledi, se hervorming van immigrasiewetgewing gekritiseer en beskryf dit as ‘n ‘pleister op ‘n koeëlwond’. Die party voer aan die kernkwessie is die wanfunksionele toestand van sy departement, en deurdringbare grense. Hulle is voornemens om voor die sperdatum in Januarie insette...
Hervorming van staatsondernemings uiters belangrik
Hervorming van staatsondernemings uiters belangrik Namibië se 81 openbare ondernemings het ‘n batewaarde van 119 miljard Namibiese dollar en laste van 60 miljard dollar, wat ’n netto portefeuljewaarde van 50 miljard dollar gee. Volgens die lynminister, Iipumbu Shiimi verskaf die entiteite werk aan 25 000 Namibiërs en dus, vorm hulle ‘n belangrike deel van die land...