Tag: het

Home het
Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie
Post

Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie

Onderwys het nie nuwe kurrikulum reg geïmplementeer nie Die 12de sitting van die Nasionale Raad het die verslag oor die hoë druipsyfer van hoërskoolleerders aanvaar. John Likando, nasionale raadslid, sê daar is oor die algemeen niks fout met die nuwe kurrikulum nie, dit is die implementering daarvan wat nie behoorlik beplan is nie. In sy...

Suide-boere het nie weiding nie
Post

Suide-boere het nie weiding nie

Suide-boere het nie weiding nie Die Kamer van die Omgewing het ‘n opdatering gegee oor die stand van weiding in die eerste week van April. Die kamer berig dat daar ernstige droogtetoestande regoor die land heers. Voedselsekerheid word in baie landelike gebiede bedreig, en vee- en wildgetalle moet versigtig bestuur word. Kosmos 94.1 Nuus het...

Ja, dr. Uumati het nie bedank nie: Oceana Group
Post

Ja, dr. Uumati het nie bedank nie: Oceana Group

Ja, dr. Uumati het nie bedank nie: Oceana Group Die Oceana Group het bevestig dat die voormalige besturende direkteur van Erongo Marine Enterprises, dr. Martha Uumati, nie uit haar pos bedank het nie. Sy het in terme van ‘n wedersydse ooreenkoms weë geskei met die maatskappy. Oceana Group het ‘n vorige verklaring, wat verkeerdelik aangedui...

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie
Post

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie Die Rundu Abattoir is tot Klas A-status opgegradeer deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat beteken vleis en vleisprodukte van die abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word. Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad het die registrasie goedgekeur en sê...

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel?
Post

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel?

Ondersoek ingestel na Beijing-wedloop… het hulle gekonkel? Die organiseerders van Sondag se Beijing-halfmarathon ondersoek bewerings dat drie ander atlete met opset ‘n plaaslike gunsteling toegelaat het om te wen. He Jie is as wenner aangewys, maar ‘n video op sosiale media wys hoe Robert Keter and Willy Mnangat van Kenia en Dejen Hailu van Ethiopia...

Freeth se memorandum het SADC se aandag
Post

Freeth se memorandum het SADC se aandag

Freeth se memorandum het SADC se aandag Daar blyk goeie nuus te wees oor die memorandum van die Zimbabwe-boer Ben Freeth, wat vra dat die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, of SADC, weer ingestel word vir geregtigheid en sodat boere wat van hulle plase verjaag is, vergoeding vir hul grond kan kry. Barend Uys van...

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval…
Post

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval…

Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval… Daar was ‘n verwagting deur Jan Alleman dat die olieprys skerp sou styg na Iran se aanval op Israel maar, dit het nie gebeur nie. Inteendeel, olie is redelik bestendig en daal selfs. Op die oomblik verhandel die kommoditeit net bo 89 Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus...

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong
Post

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong Tegnologiese tendense in toerisme is aan die toeneem. Kunsmatige intelligensie kan vakansiegangers help om hulle eie reisplan saam te stel. Sekere lande is al so ver om biometriese data te gebruik om vakansiegangers oor hul grense te kry. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die uitvoerende...

Spieëltjie, spieëltjie, wie het langste baard?
Post

Spieëltjie, spieëltjie, wie het langste baard?

Spieëltjie, spieëltjie, wie het langste baard? Bywoners by die Nasionale Baard- en Snorkampioenskappe in Florida het drie Guinness-wêreldrekords gebreek vir die langste kettings van baarde, snorre en gedeeltelike baarde. Die jaarlikse geleentheid, wat elke jaar op ‘n ander plek deur Beard Team USA gehou word, het gesien hoe deelnemers die drie rekordtitels op die Main...

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword
Post

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword

Iran-aanval: Cyril sê sy grootste vrees het waar geword President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het vroeg reeds gewaarsku dat tensy daar ‘n wapenstilstand tussen Israel en Palestina bereik word, die situasie na ander streke sal uitbrei. Iran het Saterdag ‘n aanval op Israel van stapel gestuur. Die aanval was in weerwraak op Israel se aanval...