Tag: hete

Home hete
Cholera: SA op hete kole
Post

Cholera: SA op hete kole

Cholera: SA op hete kole Die gesondheidsdepartement in Tshwane sê hy is op ‘n hoë gereedsheidsvlak vir ‘n moontlike uitbreking van cholera met inwoners wat terugkeer uit alle dele van die land en die buurlande. Met fabrieke en skole wat heropen, het die departement voorkomende maatreëls en gesondheidsopvoedings-maatreëls ingestel. Hoewel geen gevalle tot nog toe...

Kiesers in die DRK wag op hete kole
Post

Kiesers in die DRK wag op hete kole

Kiesers in die DRK wag op hete kole Kiesers in die Demokratiese Republiek van die Kongo wag vir die eerste uitslae van presidensiële en wetgewende verkiesings ná ‘n ongeskeduleerde dag lange verlenging wat sommige opposisiekandidate briesend gelaat het. Die stemmery sal bepaal of president Felix Tshisekedi ‘n tweede termyn sal ontvang na ‘n eerste vyf jaar...

Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1
Post

Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak – Kosmos 94.1

Vraghantering by Hosea Kutako op hete kole, almal wag vir môre se uitspraak Vraghantering loop op die oomblik vlot op Hosea Kutako Internasionale Lughawe maar, rederye het kommer oor môre se uitspraak in Menzies Aviation se dringende aansoek teen Paragon en Ethiopian Airlines se ontvangs van die vraghanteringstender. Die maatskappy het regter Shafimana Ueitele, gevra...