Tag: hier

Home hier
Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier!
Post

Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier!

Nuwe, gewysigde N$100-banknoot is hier! Die Bank van Namibië het vandag die gewysigde 100 Namibiese dollar-noot bekendgestel. Daar is beduidende visuele veranderinge op die gewysigde 100-dollar banknoot, soos die Goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, se handtekening wat met verhoogde ink op die voorkant van die banknoot gedruk is. Die res van die...

Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf
Post

Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf

Rosatom wil kernkrag-aanleg hier oprig, besit, bestuur en bedryf Rusland se kernreus Rosatom oorweeg dit om ‘n kernkrag-aanleg in Namibië op te rig. Rosatom is in die land deur sy Uranium One-filiaal wat uraan in die Stampriet-bekken wil ontgin. Die maatskappy se bestuurder vir Namibië Viktor Riedel sê hulle sal in gesprek met die regering...

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag
Post

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag

Hier is die jongste kos-neigings wat jou oudword-proses kan vertraag Volgens die gesondheid- en welstand-kleinhandelaar, Holland & Barrett se “Wellness Trends Report” vir 2024, lê die sleutel tot ‘n jeugdige voorkoms in jou bord kos. Navorsing dui daarop dat sekere kosse en drank wonders kan doen vir ons vel en ligaam, wat ons help om...

Hier kan jy Nasionale Dag van Gebed huldig
Post

Hier kan jy Nasionale Dag van Gebed huldig

Hier kan jy Nasionale Dag van Gebed huldig Die regering het Vrydag aangekondig dat vandag tot ‘n Nasionale Dag van Gebed verklaar is, wat deur die Raad van Kerke in Namibië gelei sal word. ‘n Bid-diens sal van 4-uur tot 6-uur vanmiddag by die ZCC kerk in Hochland Park plaasvind. Die Khomas-Streekraad bied ook vanmiddag...

Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif
Post

Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif

Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif – Kosmos 94.1 Hier is die lys van die swakste “Top 10” liedjies van uit die negentigerjare, volgens die lesers van die Rolling Stone musiek tydskrif 10. 4 Non Blondes, ‘What’s Up?’...

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie
Post

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie Die jaarlikse vee-brandmerk fooiverhoging het op 10 Januarie in werking getree. Die fooie het verhoog in ooreenstemming met die 6 persent jaarlikse inflasiekoers. Die brandmerk-registrasie, brandmerk-oordrag en duplikaat brandmerk-sertifikaat is by die heffingsverhoging ingesluit. Die hoof van plaas-versekerde Namibiese vleis by die Vleisraad, Victor Klazen, het die pryse aan...

Bang vir spinnekoppe? Kyk gou hier…
Post

Bang vir spinnekoppe? Kyk gou hier…

Bang vir spinnekoppe? Kyk gou hier… Die grootste manlike voorbeeld van die wêreld se giftigste spinnekop, die dodelike Sydney-tregterspinnekop, is noord van Sydney in Australië gevind. Hercules, soos hy genoem word, woon nou in die Australiese Reptielpark, waar hy sal deelneem aan die teengifprogram. Spinnekopkenners van die park het hom gevind en vinnig besef dit...

Hier kom die groen nommerplate
Post

Hier kom die groen nommerplate

Hier kom die groen nommerplate Die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad se voertuie gaan nuwe nommerplate kry, het die parlement aangekondig. Die voertuie sal vanaf 1 Januarie groen nommerplate dra met die afkortings ‘LNA’, vir Wetgewende Nasionale Vergadering, en ‘LNC’ vir Wetgewende Nasionale Raad. Die parlement sê in ‘n verklaring hierdie nommerplate maak maklike...

Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland
Post

Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland

Ongekende voedselkrisis op pad – hier en regoor vasteland ’n Ongekende voedselkrisis dreig in Afrika, met sowat 20 persent van die bevolking wat ondervoed is, terwyl 78 persent nie ’n gesonde dieet kan bekostig nie, volgens ‘n nuwe verslag. Dit het bevind dat die voorkoms van ondervoeding byna 20 persent in Namibië is, terwyl die...

Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW
Post

Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW

Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ontken bewerings van ‘n moord- of martelbende in sy geledere. Open Secrets het onlangs besonderhede onthul oor die weermag wat na bewering ‘n voormalige staatsintelligensie-agent, Pule Nkomo, aangehou en gemartel het. Nkomo beweer amptenare is opdrag gegee om gesteelde wapens terug te kry wat...