Onthou die arme diere hierdie winter! Winter is om die draai. Alhoewel dit ‘n aangename seisoen vir baie van ons is, is daar sommige wat ly weens geen fout van hul eie nie. Dit is die perfekte tyd om jou huis te organiseer, maar voordat jy enige ongewenste besittings weggooi, probeer om dit aan jou...
Tag: hierdie
Hierdie mamma is g’n Spice Girl nie…
Hierdie mamma is g’n Spice Girl nie… Stel jou voor dat jy deur jou ma se spens vroetel en speserye ontdek wat ouer is as jy… Dit is presies wat gebeur het met Sarah McGonagall, wat haar ervaring op X gedeel het. Dit het alles begin met ‘n oënskynlik onskadelike appeltert. Sarah het opgemerk...
Wees vergewensgesind in hierdie tye
Wees vergewensgesind in hierdie tye Terwyl meeste Namibiërs reeds het of besig is om regoor die land te reis na familie of vriende, of uiteenlopende vakansie bestemmings, word ons daaraan herinner dat dit moeilike tye is waarin ons leef en ons vergewensgesind moet wees. Ludwig Beukes, sekretaris-generaal van die Kerkeraad in Namibië, bied ‘n paar...
Doen introspeksie, leef rustiger hierdie Kersfees
Doen introspeksie, leef rustiger hierdie Kersfees Namibiërs is besig om reg te maak vir hul Kersfees, veral die Duitse gemeenskap wat tradisioneel vanaand op Oukersaand hul Kersfees vier. Alle inwoners word aangemoedig om ‘n veilige en geseënde dag te geniet. Oudminister Pendukeni Iivula-Ithana het ‘n Kersboodskap aan Namibiërs gerig. Sy sê christen of nie-christen, mense...
Praat hierdie vakansie, nie baklei
Praat hierdie vakansie, nie baklei Met die Kersvakansie op hande, beplan Namibiërs hoe en waar om hul feestyd deur te bring. Mens wonder soms of hierdie tipe vakansietye vir alle lede van die samelewing ‘n gelukkige samesyn inhou. Huismoles, selfmoordgevalle en verkragtingsake neem dikwels toe gedurende die Kerstyd. Sommige sê alkohol is dikwels die hoofoorsaak...
Dementia hierdie maand onder vergrootglas – Kosmos 94.1
Dementia hierdie maand onder vergrootglas September is internasionale dementia maand en as deel van die maand-lange herdenking het Alzheimer’s Dementia Namibia sy aktiwiteite in week-segmente verdeel. Vanjaar kyk hulle na ‘n verskeidenheid kwessies waarvan Namibiërs nog nie bewus is nie, of wat die wanpersepsies rondom demensie is. Kosmos 94.1 Nuus het met die hoof uitvoerende...