Hier’s ek weer met my rooi hemp voor jou deur NEFF-lid Michael Amushelelo het ‘n vreedsame protes teen jeugwerkloosheid Donderdag gelei, maar, daar was niemand by Zoopark om die jongmense se petisie te ontvang nie. Hy sê hulle is Woensdag weer daar en nooi almal uit wat deur jeugwerkloosheid geraak word, om saam te maak....
Tag: Hiers
Vergeet van slang in die gras, hier’s ‘n slang in die broek…
Vergeet van slang in die gras, hier’s ‘n slang in die broek… ‘n Man van New York wat erken het dat hy drie Birmaanse luislange in sy broek deur ‘n grensoorgang tussen die VSA en Kanada gesmokkel het, is Woensdag ‘n opgeskorte vonnis van ‘n jaar en ‘n boete van US$5 000 (sowat N$95 300)...
Hier’s ‘n lekker joppie… – Kosmos 94.1
Hier’s ‘n lekker joppie… ‘n Britse werknemer van IBM, Ian Clifford, wat 15 jaar lank medies afgetree is, het sy werknemer hof toe gevat vir ‘n verhoging. Clifford, wat 1,3 miljoen Namibiese dollar jaarliks ontvang het vir sy ongeskiktheidsplan, het gepoog om die maatskappy vir diskriminasie gedagvaar en sê sy betalings hou nie tred met...
Raak dit weer koud? Hier’s jou voorspelling… – Kosmos 94.1
Raak dit weer koud? Hier’s jou voorspelling… Nes ons gedink het die somer is hier, is daar ‘n kouefront wat die week in beweeg in die land met winderige toestande wat sal voorkom. Odilo Kgobetsi van die Windhoek weerkantoor het die voorspelling. Post navigation Source link