Versigtig met hittegolf in Tshwane Tshwane se Nooddienste herinner inwoners om waaksaam te bly in die hittegolf, wat na verwagting tot môre gaan voortduur. Woordvoerder Charles Mabaso sê temperature in Hammanskraal gaan waarskynlik tot 37 grade Celsius styg. Hy waarsku die uiterste hitte kan lei tot ontwatering, hitte-uitputting en sonsteek: Post navigation Source link
Tag: hittegolf
SA hittegolf laat rekords spat
SA hittegolf laat rekords spat Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die hittegolf wat vir ‘n paar dae in November in verskeie dele van die land geheers het, het nuwe rekords daargestel vir die maand vir sowel die maksimum en minimum temperature. Dit was warm tot bloedig warm. Woordvoerder Lehlohololo Thobela sê voorlopige data dui op nuwe...
Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide
Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku oor die hittegolf in die Wes- en Noord-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel temperature van tussen 30 en 40 grade Celsius tot vanaand wat ook die suide van Namibië sal raak. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, raai mense aan om...
Hittegolf in die Kaap, tot 40 grade verwag
Hittegolf in die Kaap, tot 40 grade verwag Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen temperature tussen 30 en 40 grade vir Kaapstad en ander dele van die provinsie oor die volgende twee dae. Die Stad se Ramprisikobestuursentrum raai die publiek aan om voorsorgmaatreëls te tref om enige potensiële gesondheids- en algemene veiligheidsimpakte van die voorspelde weer...
13 dood in hittegolf in suidelike VSA – Kosmos 94.1
13 dood in hittegolf in suidelike VSA Amerikaanse amptenare het bevestig dat minstens 13 mense hul lewens verloor het weens uiterste hittegolwe in die suide van die Verenigde State. Inwoners in hierdie streek verduur versengende temperature wat 45 grade Celsius bereik het. Om die situasie te vererger, het swaar lugbesoedeling ook ander dele van die...