Kommer oor hittegolwe tydens Spele Weerkenners waarsku Parys kan uitermate hoë temperature verwag tydens vanjaar se Spele. ‘n Studie oor klimaat-nabootsings waarin die ergste scenario’s voorspel word, dui op die risiko van ‘n twee-weke-lange hittegolf wat die rekord warm tydperk sal oortref wat in 2003 in die Franse hoofstad bereik is. Die hoofskrywer, Pascal Yiou,...
December 15, 2024
Tag: Hittegolwe
Home
Hittegolwe
Post
September 8, 2023September 8, 2023Uncategorized
Hittegolwe knou Tunisië se wynbedryf – Kosmos 94.1
Hittegolwe knou Tunisië se wynbedryf Tunisië se warm somer knou die land se klein wynbedryf. Wingerde is beskadig en druiwe ontwikkel nie reg nie. Daar is kommer oor die bedryf in die land omdat klimaatsverandering na verwagting hittegolwe in die gebied sal vererger. Beramings van hoe ver wynproduksie gedaal het, wissel van ‘n daling van...
Post
July 15, 2023July 15, 2023Uncategorized
Hittegolwe in Europa en VSA – miljoene kwesbaar – Kosmos 94.1
Hittegolwe in Europa en VSA – miljoene kwesbaar Die Europese Ruimte-agentskap waarsku dat uiterste hitte van die Sahara temperature tot 48,8 grade Celsius op die Italiaanse eilande Sisilië en Sardinië sal laat styg. Die Wêreld Meteorologiese Organisasie sê klimaatsverandering verhoog die frekwensie van uiterste weer regoor Europa, wat ‘n groot impak op menslike gesondheid, ekosisteme,...