Namibiese Logistieke Vereniging soek antwoorde op HKIA-kwessie Die Namibiese Logistieke Vereniging het ‘n brief aan die uitvoerende direkteur van die Namibiese Burgerlike Lugvaart-owerheid, Toska Sem, gestuur ná die uitsetting van Menzies Aviation die naweek by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe en oorname van Paragon Aviation. Volgens die sekretaris-generaal van die vereniging, Harald Schmidt staar lede...
December 16, 2024