Tag: hoe

Home hoe
As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?
Post

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande?

As ons nie 2,6m SIM-kaarte in twee jaar kon registreer nie, hoe met kiesers in 2 maande? Die Namibiese Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle kiesers vanjaar ‘n nuwe kieserskaart moet kry. Die registrasie-proses is uitgesit van 3 Junie tot 1 Augustus vanjaar. Maar, Namibiërs kon nie 2,6 miljoen SIM-kaarte in twee jaar registreer nie… Kosmos...

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?
Post

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou? Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit...

Danielle Collins sluit haar loopbaan op hoë noot af
Post

Danielle Collins sluit haar loopbaan op hoë noot af

Danielle Collins sluit haar loopbaan op hoë noot af Tennis: Die Amerikaner Danielle Collins was een te veel vir die vierde gekeurde Russies-gebore Kazakstani Elena Rybakina en het die eindstryd van die Miami-Ope met 7-5, 6-3 gewen. Sy het die titel in haar geboorteland in die laaste seisoen voor haar uittrede ingepalm. Collins het dit...

Franse betaal al hoe meer vir Spele
Post

Franse betaal al hoe meer vir Spele

Franse betaal al hoe meer vir Spele Die koste om vanjaar se Spele in Parys aan te bied bly styg, met ouditeure wat verwag dit sal tussen 60 en 100 miljard Namibiese dollar beloop. Aan die begin van verlede jaar het beramings gestaan op 60 miljard dollar, na ‘n aanvanklike bedrag van 49 miljard. Daar...

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak
Post

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak

Dis hoe die ministerie die regte olifant van kant sal maak Dit is prosedure om ‘n dier wat ‘n mens gedood het dood te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met die omgewingsministerie se woordvoerder Romeo Muyunda oor die prosedure gepraat. Dit kom na ‘n Angolese burger Woensdagaand naby Ruacana noodlottig deur ‘n olifant aangeval is....

Psemas-lede sukkel al hoe meer om behandeling te kry, tariewe te laag
Post

Psemas-lede sukkel al hoe meer om behandeling te kry, tariewe te laag

Psemas-lede sukkel al hoe meer om behandeling te kry, tariewe te laag Pasiënte by die Staatsdiens Mediese Fonds, of Psemas, vind dit al hoe moeiliker om behandeling te kry. Die aantal gesondheidsorgverskaffers wat met Psemas gekontrakteer is neem af, en gekontrakteerde verskaffers verminder die aantal Psemas-begunstigdes wat hulle bereid is om te behandel. Die hoofoorsaak...

Nuwe hoofbestuurder vir Hoë Prestasie-Rugby
Post

Nuwe hoofbestuurder vir Hoë Prestasie-Rugby

Nuwe hoofbestuurder vir Hoë Prestasie-Rugby Dave Wessels gaan die nuwe pos as hoofbestuurder vir Hoë Prestasie-Rugby vul. Die 41-jarige voormalige afrigter van die Super Rugby-spanne, Western Force en Melbourne Rebels is tans die hoof van rugby by die Stormers/Westelike Provinsie. SA Rugby sê die rol van Hoofbestuurder: Rugby is afgeskaf en die posbekleër Charles Wessels...

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is
Post

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is

Hoë getalle jeug nie die probleem nie, beleid is Die bevolking van Namibië sal teen die jaar 2050 meer as 6 miljoen tel as die huidige groei-tempo gehandhaaf word. Dit is volgens die voorlopige sensus-data, wat ook toon dat die jeug 70 persent van die bevolking uitmaak. Die kenner van Afrika-aangeleenthede, professor Nixon Kariithi, sê...

Hoe lank sal ons op die gryslys bly?
Post

Hoe lank sal ons op die gryslys bly?

Hoe lank sal ons op die gryslys bly? Kenners in Suid-Afrika sê die land sal vir ten minste die volgende twee jaar op die gryslys wees. In die buurland se geval is dit deels toegeskryf aan die gebrek aan politieke wil om geldwassery en finansiering aan terroriste te bekamp. Kosmos 94.1 Nuus het met die...