Tag: Hoekom

Home Hoekom
Walviskoeie wys hoekom ons menopause het
Post

Walviskoeie wys hoekom ons menopause het

Walviskoeie wys hoekom ons menopause het Menopouse is ‘n seldsame eienskap onder lewende wesens en dit kom net voor in ses van al die soogdiere op die Aarde. Mense is een. Orcas en vier ander tandwalvisse is die ander. Nuwe navorsing ondersoek menopouse by hierdie walvisse, met bevindings wat kan help om te verduidelik hoekom...

Walvisbaai-burgemeester sê hoekom die dorp belangrik is
Post

Walvisbaai-burgemeester sê hoekom die dorp belangrik is

Walvisbaai-burgemeester sê hoekom die dorp belangrik is Walvisbaai het vandag presies 30 jaar gelede formeel deel geword van Namibië. Resolusie 435 van 1978 het verklaar dat die hawedorp in Namibië se grondgebied herintegreer moet word. Na onafhanklikheid in 1990 het Walvisbaai steeds onder Suid-Afrika gebly, maar op 1 Maart 1994 is Walvisbaai en Pelicanpunt amptelik...

Chinhengo hoor vandag hoekom hy moet waai
Post

Chinhengo hoor vandag hoekom hy moet waai

Chinhengo hoor vandag hoekom hy moet waai Fishrot-regter Moses Chinhengo sal vandag betoë aanhoor oor hoekom hy as regter in die saak moet onttrek. Dit kom na die verhoor middel Desember verlede jaar uitgestel is na verdedigingsadvokaat Mbanga Siyomunji ‘n mosie ingedien het dat Chinhengo moet onttrek. In hofstukke sê Nigel van Wyk, Siyomunji se...

Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom?
Post

Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom?

Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom? Die wêreldwye oliemaatstaf, Brent-ruolie, vertoon relatief stabiel en verhandel rondom 82 Amerikaanse dollar per vat, ten spyte van aanhoudende kommer oor aanvraag. Hierdie stabiliteit is toegeskryf aan die voortdurende uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Roodt, gepraat oor die redes vir die stabiliteit....

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede?
Post

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede?

Hoekom is drasakke so duur by sommige besighede? Sommige kleinhandelaars vra buitensporige hoë pryse vir plastiek-drasakke en die omgewingsministerie het ‘n ondersoek hierna gelas. Sommige winkels en ander besighede vra tussen 1 namibiese dollar en soms tot 5 dollar ‘n sak, volgens omgewingsminister Pohamba Shifeta. Die regering kry slegs die vasgestelde 50 sent, soos die...

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle
Post

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle

Kenner sê hoekom Namibië kwesbaar is vir kuberaanvalle Namibië is in 2022 aan 2,7 miljoen kuberaanvalle blootgestel. Saam met data wat gesteel is, het die land se instellings reputasieskade gely. Kosmos 94.1 News het met die senior tegniese adviseur by Green Enterprise Solutions, Johann van Rooyen, gesels oor die redes waarom Namibië ‘n krisis met...

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?
Post

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie? Die Namibiese polisie sukkel steeds met onwettige brandstof invoere. Die mag het oor die naweek ‘n 45-jarige vrou gearresteer na sy gevind is met 45, 25-liter kanne petrol vanuit Angola ter waarde van 25 300 Namibiese dollar. Sy het ook diesel by haar gehad. Diensstasie-eienaars sit met...

Hoekom kry Namibie nie kernkrag?
Post

Hoekom kry Namibie nie kernkrag?

Hoekom kry Namibie nie kernkrag? Een van die mees noemenswaardige verwikkelinge by vanjaar se COP28 byeenkoms, wat hierdie week geëindig het, was ‘n verklaring deur minstens 20 lande, insluitend Amerika, die Verenigde Koninkryk, Swede en Kanada om hul kernkragkapasiteit teen 2025 te verdriedubbel. Suid-Afrika het ook vandeesweek planne onthul om 2 500 megawatt nuwe elektrisiteit...

Windhoek sakekern se parkeerplekke is leër – hoekom?
Post

Windhoek sakekern se parkeerplekke is leër – hoekom?

Windhoek sakekern se parkeerplekke is leër – hoekom? Die bekendstelling van die nuwe parkeerbetalingstelsel in Windhoek se sakekern is met gemengde reaksies ontvang, wat uiteenlopende menings binne die gemeenskap weerspieël, met motoriste wat gemiddeld nagenoeg 1 000 Namibiese dollar aan parkering per maand opdok. KeyPlot Investment wat die parkeerbestuur tender het, sê hulle het KP-kaarte...

VF+ wil hoekom Cyril ministers se prestasie verslae wegsteek
Post

VF+ wil hoekom Cyril ministers se prestasie verslae wegsteek

VF+ wil hoekom Cyril ministers se prestasie verslae wegsteek Die Vryheidsfront Plus beskuldig president Cyril Ramaphosa van minagting vir die publiek omdat hy ministers se prestasie-evaluerings geheim hou. Die party voer aan kiesers het ‘n reg om te weet hoe ministers hulle verteenwoordig, en Ramaphosa se weiering om dit bekend te maak, toon ‘n gebrek...