Veediefstal kry swaarder vonnisse as misdade teen kinders – hoekom? Die Wêreld Kinderdag-herdenking wat die naweek en Maandag langs die kus plaasgevind het, het interessante insette ontvang. Onder van die menings, van Botswana se Nasionale Kinderkonsultatiewe Forum, was vonnisse wat vir misdade teen kinders opgelê word. Nes plaaslik, het Botswana ook uiters lang vonnisse vir...
Tag: Hoekom
Hoekom het Suella so lank stilgebly?
Hoekom het Suella so lank stilgebly? Reaksie word in Brittanje ontvang oor die sogenaamde bedankingsbrief wat die voormalige minister van binnelandse sake, Suella Braverman, aan premier Rishi Sunak geskryf het na hy haar afgedank het. Sy beskuldig Sunak daarvan dat hy hulle geheime ooreenkoms verraai het. Die voormalige minister van justisie David Gauke het met...
Hoekom moet SPYL toi-toi? Teen wie?
Hoekom moet SPYL toi-toi? Teen wie? Die Swapo-jeugliga het gereageer op kritiek dat hy ‘n optog ter ondersteuning van Palestina reël terwyl hy doodstil is oor plaaslike uitdagings en nooit ingetree het met die herrie rondom die mislukte protes teen jeugwerkloosheid op Onafhanlikheidsdag nie. Ephraim Nekongo, sekretaris van die liga sê die regering het baie...
Hoekom is aartappels skielik so duur?
Hoekom is aartappels skielik so duur? Dis dalk tyd om oor te skakel na botterskorsie of patats, nadat aartappelpryse op winkelrakke die afgelope twee weke die hoogte ingeskiet het. Die prys van ‘n sak aartappels van 7 kilogram is nou sowat 178 Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gilbert Mulonda, hoofbestuurder van die...
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings?
Hoekom bedank so baie hoofde van staatsinstellings? Die buurland se energieminister, Gwede Mantashe, sê ondersoek moet ingestel word na die talle bedankings deur uitvoerende hoofde van staatsbeheerde ondernemings. Transnet se hoof, Portia Derby en Transnet Freight Rail se hoof, Siza Mzimela, het albei onlangs binne ʼn week bedank. Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, se bedanking is Maandagaand aangekondig. Mantashe sê dié saak sal bespreek word wanneer die kabinet vergader: Post navigation...
Hoekom so baie aartappels en uie invoer?
Hoekom so baie aartappels en uie invoer? Die Namibiese Statistieke-agentskap se data vir die tweede kwartaal toon dat Namibië 17,2 miljoen Namibiese dollar se aartappels ingevoer het, asook 8,7 miljoen dollar se appels, 7 miljoen dollar se uie en 4,6 miljoen dollar se piesangs. Kosmos 94.1 Nuus het met die veteraan-besigheidspersoonlikheid dr. Leake Hangala gepraat,...
LPM wil weet hoekom Sheya met bestuur inmeng – Kosmos 94.1
Outjo-chaos: LPM wil weet hoekom Sheya met bestuur inmeng Na Outjo-inwoners vroeër die maand geëis het dat die dorp se hoof uitvoerende beampte Joseph Urib uit sy pos verwyder moet word, het die Landless People’s Movement vanoggend die inwoners van die dorp toegespreek. Die party se leier, Bernadus Swartbooi, vra hoekom die Kunene-streeksgoewerneur Marius Sheya...
Lugvaartkenner gesels oor hoekom die herrie met grondhantering by HKIA – Kosmos 94.1
Lugvaartkenner gesels oor hoekom die herrie met grondhantering by HKIA Die afgelope maande was daar groot onsekerheid op Hosea Kutako Internasionale Lughawe as gevolg van die toekenning van die tender vir grond- en vraghantering aan Paragon Aviation. Menzies Aviation, wat reeds jare die kontrak het, het talle aansoeke in die hof geloods en dit was...
Hoekom sien net Amerikaners dit? – Kosmos 94.1
Ruimtewesens: Hoekom sien net Amerikaners dit? Vreemde vlieënde voorwerpe en ruimtewesens bly in die nuus en ‘n Namibiese wetenskaplike het ook sy reaksie gegee. Dit volg nadat die voormalige hoof van VVV-navorsing in die Britse ministerie van verdediging, Nick Pope, sê die Amerikaanse publiek, en inteendeel, die wêreld, sal nooit werklik die waarheid oor ruimtewesens en vreemde vlieënde voorwerpe...
Hoekom nie aanlyn-aansoeke vir Nam-skole nie? – Kosmos 94.1
Hoekom nie aanlyn-aansoeke vir Nam-skole nie? Daar is jaarliks groot uitdagings vir ouers om plek te kry vir hul kinders by staatskole vir graad 1 en graad 8. Ouers slaap buite skole, daar is bedrog en omkopery en talle poog om hul kinders by meer as een skool in te kry omdat spasie beperk is....