Tag: hoenderboere

Home hoenderboere
DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere
Post

DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere

DA verwelkom belofte van ondersteuning vir hoenderboere Die DA het die belofte van die adjunk-president, Paul Mashatile, verwelkom dat die landbouminister, Thoko Didiza, binnekort ‘n aankondiging gaan doen vir ‘n ondersteunings- en verligtingshulppakket vir boere wat deur die voëlgriep-uitbreking geraak word. Noko Masipa van die DA sê Suid-Afrika se pluimveebedryf loop erg deur en dit...

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere
Post

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere

Mashatile beloof vergoeding aan hoenderboere Adjunkpresident Paul Mashatile het bevestig alle Suid-Afrikaanse boere wat deur die voëlgriep-uitbreking geraak word, sal billike en voldoende vergoeding ontvang. Hierdie versekering bied ‘n bietjie hoop aan diegene in die pluimveebedryf wat met verliese worstel as gevolg van voëlgriep. Hy het voor die Nasionale Raad van Provinsies verskyn om mondelings...