‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders ’n Tradisionele Indiese trou-optog met luid musiek, vuurwerke, danse en ’n marsjerende blaasorkes in blink baadjies word blameer vir die dood van 63 hoenders. Ranjit Kumar Parida sê die partytjie het met ‘n vreeslike geraas net voor midderdag by sy pluimveeplaas in die oostelike deelstaat Odisha verby...
November 8, 2024
Tag: Hoenders
Home
Hoenders
Post
November 11, 2023November 11, 2023Uncategorized
Hoenders bygevoeg op diere-identifikasie regulasies
Hoenders bygevoeg op diere-identifikasie regulasies Die landbouminister Calle Schlettwein het hoenders bygevoeg tot die lys van voorgeskrewe diere onder die land se regulasies vir diere-identifikasie. Varke is ook gelys, saam met bees, skape en bokke. Die nuwe regulasies is reeds in die staatskoerant gepubliseer. Dit beteken dat sou hoenders vervoer word, is ‘n permit vanaf...