Tag: hofbeslissing

Home hofbeslissing
Sall sê hy gee gehoor aan hofbeslissing oor verkiesing
Post

Sall sê hy gee gehoor aan hofbeslissing oor verkiesing

Sall sê hy gee gehoor aan hofbeslissing oor verkiesing Die Senegalese president Macky Sall sê hy sal ten volle hou by ‘n hofbeslissing wat die uitstel van die presidensiële verkiesing tot Desember as ongrondwetlik verklaar het, en het onderneem om konsultasies te hou om die verkiesing so gou moontlik te reël. Die aankondiging kom na ...

ActionSA juig oor hofbeslissing – Kosmos 94.1
Post

ActionSA juig oor hofbeslissing – Kosmos 94.1

ActionSA juig oor hofbeslissing ActionSA het die hofbeslissing oor die Stad Johannesburg se bestuurder, Floyd Brink, verwelkom en sê die party het dapper geveg om te keer dat die ANC-EFF-regering voortgaan om die stad te beheer. Die Gautengse Hooggeregshof het Brink se aanstelling onwettig verklaar. Die DA het in Maart sy aanstelling bevraagteken en beweer...

Prasa verwelkom hofbeslissing in sy guns
Post

Prasa verwelkom hofbeslissing in sy guns

Prasa verwelkom hofbeslissing in sy guns Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het die uitspraak in sy guns in ‘n regsgeding van 2,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand verwelkom. Diehof in Pretoria het die aansoek van ‘n pendelaar wat Prasa gedagvaar het vir skade wat spruit uit beserings wat in 2019 op ‘n trein van Metrorail opgedoen is, van die hand gewys,. Die hof het bevind die...

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… – Kosmos 94.1
Post

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… – Kosmos 94.1

Kraamverlof hof-beslissing geloof, maar… Die Kommissie vir Geslagsgelykheid in die buurland loof die beslissing van die hoërhof in Johannesburg om aan albei ouers gedeelde kraam- en ouerskapverlof van vier maande toe te staan. Dit volg op ‘n regsuitdaging teen die bepalilngs van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, wat die hof bevind het onregmatig diskrimineer tussen...

Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom
Post

Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom

Hofbeslissing oor onregmatige aanstellings verwelkom Die buurland se minister van Menslike Nedersettings, Mmamoloko Kubayi, het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die departement se adjunk-direkteur-generaal vir Korporatiewe Dienste, Nelly Letsholonyane, nege amptenare onregmatig en onwettig aangestel het. Sy het nie die werwingsprosesse volgens die Staatsdienswet gevolg nie. Die ministerie se woordvoerder, Hlengiwe Nhlabathi-Mokota, sê die...

Caster dankbaar oor hofbeslissing – Kosmos 94.1
Post

Caster dankbaar oor hofbeslissing – Kosmos 94.1

Atletiek: Caster dankbaar oor hofbeslissing Atletiek: Suid-Afrika se dubbele Olimpiese 800 meter-kampioen, Caster Semenya, loof die uitspraak van die Europese Hof vir Menseregte wat beslis het Switserse howe het haar regte geskend. Daar is bevind daar is teen haar gediskrimineer deur reëls wat van haar verwag om haar testosteroonvlakke te verlaag. Semenya sê in haar...