Die DA-leier, John Steenhuisen, het stappe aangekondig wat die party gaan doen in sy voortgesette veldtog teen kaderontplooiing. Dit sluit in ‘n aansoek om ‘n bevel van minagting van die hof teen die ANC, en ‘n aansoek om verlof tot appél teen die Hooggeregshof-uitspraak dat kaderontplooiing nie onwettig en ongrondwetlik is nie. Steenhuisen beklemtoon die...
Tag: hofbevel
ANC loop hofbevel oor beurtkrag mis, geen appèl aangeteken nie
ANC loop hofbevel oor beurtkrag mis, geen appèl aangeteken nie Die ANC-regering het sy sperdatum van 31 Januarie met betrekking tot beurtkrag in sleutelgebiede misgeloop. Die hof in Gauteng het vroeër beslis beurtkrag maak inbreuk op verskeie regte wat in die Grondwet verskans is. Die hofbevel het verklaar polisiestasies, skole, klinieke en hospitale moet teen...
Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend
Rani sê Amushelelo het hofbevel oortree, hy verskyn vanoggend Die nou omstrede arbeidsaktivis Michael Amushelelo het blykbaar ‘n hofbevel vat hom verhoed om binne 100 meter van Rani Traders op Oshakati te kom, Maandag oortree het. Hy is gearresteer maar later vrygelaat en sal vanoggend in die laerhof op die dorp in die verband verskyn....
Italiaanse ma, 75, kry hofbevel dat haar seuns, 40 en 42, uittrek
Italiaanse ma, 75, kry hofbevel dat haar seuns, 40 en 42, uittrek ‘n Italiaanse vrou het ‘n hofsaak gewen om haar twee volwasse seuns te dwing om haar huis te verlaat nadat hulle geweier het om te trek. Die 75-jarige vrou het aan die hof in Pavia gesê haar seuns van 40 en 42 het...