Nicaragua wil by SA aansluit in hofsaak teen Israel Nicaragua wil hê Israel moet aanspreeklik gehou word vir sy optrede in Gaza, en formeel gevra om ingesluit te word by Suid-Afrika se volksmoord-saak teen die land voor die Internasionale Geregshof. Dié Sentraal-Amerikaanse land is die eerste ooit wat aansoek doen om by so ‘n saak...
Tag: Hofsaak
Israel se president sê SA skynheilig met hofsaak
Israel se president sê SA skynheilig met hofsaak Die president van Israel, Isaac Herzog, veroordeel die hofsaak in die Internasionale Geregshof waarin Israel beskuldig word van volksmoord tydens sy Gaza-aanslag. Hy beskou die aanspraak as afgryslik en verregaande. Die aanslag het gevolg nadat Hamas die land aangeval het en dit het gelei tot ʼn humanitêre...
Hofsaak oor vinger in slaai
Hofsaak oor vinger in slaai ‘n Kliënt het ‘n regsgeding teen die wegneem-slaaie ketting-groep Chopt aanhangig gemaak oor ‘n slaai wat volgens haar ‘n stuk van die bestuurder se vinger bevat het. Allison Cozzi van Greenwich, Connecticut beweer dat sy op 7 April 2023 ‘n slaai by ‘n Chopt-winkel in Mount Kisco, New York gekoop...
Urineer-Matie se hofsaak faal – Kosmos 94.1
Urineer-Matie se hofsaak faal Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het beslis die voormalige student aan die Universiteit Stellenbosch, Theuns du Toit, mag nie terugkeer nie nadat hy op die besittings van ‘n eerstejaarstudent, Babalo Ndwayana, geurineer het. Du Toit het die hof genader om die dissiplinêre bevindings tersyde te stel en beweer onbillikheid en onregmatigheid...
Hofsaak ontbloot weer SME Bank-wanbestuur – Kosmos 94.1
Hofsaak ontbloot weer SME Bank-wanbestuur Die wanbestuur by die nou bankrot SME Bank is weer blootgelê in ‘n hofsaak waar die likwidateurs amper 926 000 dollar by Genius Educational Software en Paulus Iipinge eis. Volgens die stukke, is die maatskappy op 21 Julie 2016, 900 000 Namibiese dollar geleen wat in totaal betaalbaar was ‘n...