Tag: hofuitspraak

Home hofuitspraak
Compion gesels oor hofuitspraak – Kosmos 94.1
Post

Compion gesels oor hofuitspraak – Kosmos 94.1

Compion gesels oor hofuitspraak Die uitvoerende direkteur van FlyNamibia, Andre Compion het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor Maandag se uitspraak in hulle guns die hoërhof. Die hof het die Vervoerkommissie van Namibië se besluit om die hernuwing van FlyNamibia se lisensie te weier, hersien en tersyde gestel. Post navigation Source link

Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning
Post

Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning

Cyril wil appelleer teen hofuitspraak oor Zulu-koning Die Presidensie het bevestig president Cyril Ramaphosa gaan verlof tot appél indien teen die Hooggeregshof in Pretoria se uitspraak, wat die erkenning van die AmaZulu-koning, Misuzulu kaZwelithini, tersyde gestel het. Die hof het Ramaphosa beveel om ‘n ondersoekkomitee in te stel om bewerings van die oortreding van gewoontewette...