Tag: hom

Home hom
Turkye sê Mossad spioeneer op hom
Post

Turkye sê Mossad spioeneer op hom

Turkye sê Mossad spioeneer op hom Turkye sê hy hou sewe mense aan, onder andere ‘n spesiale speurder, wat verdink word van spioenasie vir Israel se Mossad-intelligensiediens. Die operasie deur Turkye se spioenasie-agentskap en die teen-terreurpolisie in Istanbul, het bevind die verdagtes het inligting aan Mossad verkoop. Die klopjagte volg nadat die Turkse owerhede in...

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof
Post

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof

Kerk soek sy geld, wend hom aan die hof Regter Herman Oosthuizen sal vandag ‘n statusverhoor hou oor die saak waar die Convent of the Holy Cross Standard Bak dagvaar vir net meer as 240 000 Namibiese dollar. Die klooster, wat deur die Katolieke Kerk besit word sê daar was bedrieglike aktiwiteit op sy rekening....

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan
Post

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan

Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan Krieket: Kaptein Ben Stokes gaan die 16de Engelse speler word wat in sy 100ste toets verskyn wanneer hulle Indië van môre af in die derde toets in Rajkot pak. Die 32-jarige veelsydige speler het in Desember 2013 sy buiging in dié formaat gemaak teen Australië...

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf
Post

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf

Renosterweeshuis ontferm hom oor ouer kalf The Rhino Orphanage in Limpopo het ‘n nuwe weeskalfie aangeneem wat ouer as die meeste van hulle is. Die kalf is die eerste keer naby sy ma se karkas raakgesien en is ‘n paar dae later gered. Die weeshuis beklemtoon al is hy ouer, is hy nog te jonk...

Fleetwood vat hom in Dubai
Post

Fleetwood vat hom in Dubai

Fleetwood vat hom in Dubai Tommy Fleetwood van Engeland het voëltjies behaal op die laaste twee putjies en die Dubai-uitnodigingstoernooi met een hou voor Rory McIlroy van Noord-Ierland en die Suid-Afrikaner, Thriston Lawrence gewen. McIlroy was een hou voor toe hulle by die laaste putjie kom, maar sy afslaanhou het in die water beland. Die...

Dallas open T20-Wêreldbeker, Barbados sluit hom af
Post

Dallas open T20-Wêreldbeker, Barbados sluit hom af

Dallas open T20-Wêreldbeker, Barbados sluit hom af Die openingswedstryd van die T20-Wêreldbekereindstryd sal in Dallas, Texas, beslis word en die eindstryd by die Kensington Oval in Barbados, volgens ‘n aankondiging gister deur die organiseerders. Amerika en die Wes-Indiese Eilande bied die uitgebreide toernooi van 20-spanne gesamentlik aan, wat op 1 Junie in Dallas begin. Amerika...

Verstappen vat hom weer, sê seisoen was spesiaal
Post

Verstappen vat hom weer, sê seisoen was spesiaal

Verstappen vat hom weer, sê seisoen was spesiaal Max Verstappen van Red Bull het die seisoen se laaste Grand Prix in Abu Dhabi gebuit en spog vanjaar met ʼn rekord 19 seges uit 22 wedrenne. Sy spanmaat Sergio Perez was tweede, maar is na die vierde plek afgeskuif weens ʼn boete van vyf sekondes nadat...

Wêreldbeker: Die Aussies vat hom!
Post

Wêreldbeker: Die Aussies vat hom!

Wêreldbeker: Die Aussies vat hom! ‘n Uitstaande kolfvertoning deur Travis Head het Australië tot hul sesde Wêreldbeker-titel gelei nadat hulle die gasheer Indië met ses paaltjies verslaan het. Indië het die eindstryd aangepak as die enigste onoorwonne span in die toernooi, maar was almal uit vir 240 met Mitchell Starc wat drie paaltjies laat kantel...

Nauyoma sê Netumbo se seun dreig hom met die dood
Post

Nauyoma sê Netumbo se seun dreig hom met die dood

Nauyoma sê Netumbo se seun dreig hom met die dood Dimbulukeni Nauyoma, bekende aktivis en nou veldtogbestuurder vir Ally Angula se bod om president te word met volgende jaar se verkiesings, sê Epraphas Denga Ndaitwah, seun van die Swapo-kandidaat Netumbo Nandi-Ndaitwah, het hom met die dood gedreig. Hy het reeds blykbaar Vrydagaand die eerste boodskappe...