Oekraïnse hommeltuigaanval gefnuik Rusland sê lugafweerstelsels het al 38 hommeltuie vernietig wat die Oekraïne vroeg by die Krim-skiereiland gelanseer het. Media het berig oor kragtige ontploffings in die hawe van Feodosia. Die Russiese ministerie van verdediging het nie gesê of daar enige skade of ongevalle was nie. Padverkeer naby Feodosia is aansienlik beperk en verkeer...
Tag: Hommeltuigaanval
Hezbollah-vegters dood in Israeliese hommeltuig-aanval
Hezbollah-vegters dood in Israeliese hommeltuig-aanval ’n Israeliese hommeltuigaanval het drie Hezbollah-vegters in Suid-Libanon doodgemaak. Die is die jongste syfers in die voortslepende geweld in die Gaza-oorlog. Die mans is dood toe die motor waarin hulle was op ‘n kuspad naby die dorp Naqoura geteiken is, het veiligheidsbronne in Libanon gesê. Een van die mans was...
Sewe sterf in hommeltuigaanval op Oekraïne
Sewe sterf in hommeltuigaanval op Oekraïne Sewe mense, insluitend drie klein kinders, het gesterf in ‘n Russiese hommeltuig-aanval op die stad Kharkiv in Oekraïne. Oleh Synehubov, streekgoewerneur van Kharkiv, sê die Russiese magte het die stad laat Vrydag aangeval en burgerlike infrastruktuur getref, verskeie groot brande veroorsaak en ten minste 15 woonhuise in die ooste...
Oliepryse styg na hommeltuig-aanval – Kosmos 94.1
Oliepryse styg na hommeltuig-aanval Oliepryse het gestyg na ‘n hommeltuig-aanval op Amerikaanse magte in Jordanië, wat kommer wek oor toevoeronderbrekings in die Midde-Ooste. Houthi-rebelle het ook Rooisee-aanvalle verskerp en ‘n tenkskip wat deur Trafigura bestuur word, getref. Brent-ruolie het vanoggend tot meer as 83 Namibiese dollar 55 sent per vat gestyg en verhandel tans teen...
Hommeltuigaanval tref Amerikaanse basis in Jordanië
Hommeltuigaanval tref Amerikaanse basis in Jordanië Drie Amerikaanse soldate is dood en ten minste 34 beseer in ʼn hommeltuig-aanval in die noordooste van Jordanië naby die Siriese grens. Dis die eerste keer sedert die oorlog in Gaza begin het dat Amerikaanse soldate in die Midde-Ooste in vyandige aanvalle sterf. President Joe Biden sê hulle is...