Tag: honde

Home honde
Maak honde gewoont aan vreemde gesigskenmerke
Post

Maak honde gewoont aan vreemde gesigskenmerke

Maak honde gewoont aan vreemde gesigskenmerke  ‘n Britse gidshond-opleidingsliefdadigheid vra mense met uitsonderlike gesigskenmerke om te help om jong honde daaraan gewoond te maak. Navorsing toon amper twee-derdes van die honde reageer met vrees of verwarring op kenmerke waaraan hulle nie blootgestel was nie. Sky News berig die organisasie vra vrywilligers met baarde, snorre, Mohawk-haarstyle met helder...

Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is
Post

Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is

Ondersoek aan die gang nadat vrou deur honde verskeur is Die polisie in Mpumalanga het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die dood van ‘n 65-jarige vrou wat deur honde verskeur is. Die polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê Tryphinah Elizabeth Mngomezulu se liggaam is deur haar werkgewers by ‘n adres waar sy as huishulp gewerk het, gevind....

Jagluiperd-bewaringsfonds lei nou gemengde-ras honde op
Post

Jagluiperd-bewaringsfonds lei nou gemengde-ras honde op

Jagluiperd-bewaringsfonds lei nou gemengde-ras honde op Die Jagluiperd-bewaringsfonds is in 1990 in Namibië gestig en is toegewyd daaraan om die jagluiperd in die natuur te red. Een van die programme waaraan hulle werk, is saam met boere om te kyk of hulle gemengde-ras honde net so goed kan laat werk as Anatoliese skaaphonde, aangesien hulle...

Aftreeoord vir honde is ‘n toevlugsoord
Post

Aftreeoord vir honde is ‘n toevlugsoord

Aftreeoord vir honde is ‘n toevlugsoord ‘n Aftreeoord vir bejaarde honde, Silver Paws Senior Sanctuary, bied ‘n toevlugsoord vir ou honde om hul oorblywende jare uit te leef. Die medestigters, Salomé Meyer-Louwrens en Gerrie Louwrens, verduidelik die hondehok-vrye toevlugsoord in Durban verwelkom senior honde wat ‘n rustige omgewing benodig tydens hul laaste jare. Ander dienste...

Honde in plaas van kinders geseën 
Post

Honde in plaas van kinders geseën 

Honde in plaas van kinders geseën  ’n Tradisionele seremonie vir kinders vind aanklank onder troeteldiereienaars in Japan, waar honde en katte al hoe meer aandag geniet te midde van die land se dalende geboortesyfer. Eienaars neem hulle dierekinders na die Zama-heiligdom, wat uit die 6de eeu dateer en sowat 35 kilometer suidwes van Tokio geleë...

VF+ soek aksie teen jag met honde
Post

VF+ soek aksie teen jag met honde

VF+ soek aksie teen jag met honde Die Vryheidsfront Plus veroordeel die wrede praktyk van onwettige jag met honde in Mpumalanga ten sterkste en versoek die polisie om hierdie misdaad te bekamp. Dit het gelei tot ‘n aansienlike afname in verskeie spesies, insluitend die oribi, steenbok en bloukraanvoël. Die party beveel aan grondeienaars moet optree wanneer...